Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 122

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Big Bay Beach Club 122
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
William L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The stay was awesome. Just the towels in the place were smelly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wagner F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wagner F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons het heerlik gebly. Naby alles en nie te ver van die stad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lona M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou verby.

Die woonstel is gemaklik en mooi met goeie geriewe en mooi uitsig. Die 'host agents' van die club is egter uiters swak en nie daar om enige probleme op te los nie, dit is van die slegste kliëntediens wat ons tot dusver op enige vlak teëgekom het en dit het die tyd daar versuur, soveel so dat ons dié plek vir niemand sal aanbeveel nie. LekkeSlaap het egter bewys hoeveel mens op hulle kan staatmaak en het 'n terugbetaling onderhandel vir die tyd wat die vakansie kortgeknip is a.g.v. te veel leë beloftes en onopgeloste probleme met die 'host agents'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek.

Heerlike wegbreek vir die naweek. Great area met alles reg rondom mens wat jy kon benodig. Ook net 10 min van Melkbos af wat net so nice is. Heeltyd geëet en gedrink en na die see gekyk. Oggendkoffie by Hulis Donuts elke oggend. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Our stay was out of this world. This place was one of the best places I stayed in thus far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value.

I enjoyed my stay at Big Bay beach club. A nice place to just relax from the busy life. The place was very neath and tidy. And our host was awesome. Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Bay Beach Club 122 se terugvoer

Good Afternoon Melissa,

Thank you for your sharing your experience of your stay with us. We are thrilled to know you managed to relax and unwind for the hustle and bustle of the city life. We look forward to hosting your next stay again. Keep well and see you soon.

Big Bay Beach Club 122
Estie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig met 'n mooi uitsig van Tafelberg.

Vriendelike gasvrou en netjiese eenheid met alles wat jy benodig om jou kuiertjie gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Bay Beach Club 122 se terugvoer

Thank you for your feedback. We are thrilled to hear that you have enjoyed your stay. Please call us again soon to book your next getaway.

Big Bay Beach Club 122
Isak W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak W
Saam met vriende

Absolutely awesome, close to the mall and a spectacular view.

We really was super pleased with the accommodation and it's safety. Beautiful beyond words. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Bay Beach Club 122 se terugvoer

Hi Isak

Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!

We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.

Kind Regards,
HostAgents

Big Bay Beach Club 122
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club 122, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84171415f93331133fff32502997af4213409d989ce137e751bb453fc4dbdd047bee91053e62b7e12241e08cb3671538e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay Beach Club 122 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7830709 18.4547142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem