Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 122

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R100 administrasiefooi en R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Balansbetalings moet 40 dae voor die inklokdatum gemaak word. 'n 100%-deposito word vereis indien besprekings minder as 40 dae voor die inklokdatum gemaak word.
'n ID of geldige paspoort moet met inklok getoon word.
'n Vertrekskoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien gaste vir 8 of meer nagte bespreek het, moet die eenheid skoongemaak word tydens die verblyf en linne moet vervang word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club 122, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84171415f93331133fff32502997af4213409d989ce137e751bb453fc4dbdd047bee91053e62b7e12241e08cb3671538e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay Beach Club 122 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7830709 18.4547142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem