Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leucadendron-laan 5, Sandown Estate, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Big Bay Villa is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek by die see aangesien dit stapafstand vanaf Big Bay en Eden on the Bay is.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n kantoorspasie en gratis WiFi.

Die leefarea het ook 'n tweede etenstafel en 'n ingeboude braai, en dit lei na 'n sonnige stoep met 'n sitarea en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Leucadendron-laan 5, Sandown Estate, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leucadendron-laan 5, Sandown Estate, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83fb6cb45643523805ce6eddcd6f6af0ab74bff5671abfff3ae1a0e5a3926902488d7aad95ea80622844baa8582a6a984acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 5 Leucadendron Lane Sandown Estate 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.7914305 18.4634382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem