Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bijou Bush Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed, badhanddoeke en 1 bundel vuurmaakhout word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Gaste word 18:00 toegesluit en 07:30 weer oopgesluit (mits daar nie vooraf ander reëlings getref is nie).
- Gaste kan berg- en vierwielmotorfietse saambring. Die spoedbeperking vir vierwielmotorfietse is 5 tot 10 km maksimum.
- Vrylopende wild sal nie gaste benader nie, maar gaste moet asb. van hul bewegings en gedrag bewus wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Portion 57, De Wagensdrift, Cullinan, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f662ab009769724e6392b9e34e8c7d1853987f13e46c1880beb5d798874c4da47e59a7a70455210c1462325e18c185b0dec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Portion 57 De Wagensdrift 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -25.501632210886 28.581458330154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem