Bird's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bird's Rest bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamersuite op die boonste verdieping van 'n residensiële huis. Die eiendom is in Paradyskloof in Stellenbosch net 3,7 km vanaf die middedorp met winkels, restaurante en koffiewinkels. Dis die ideale bestemming vir diegene wat Stellenbosch en die omliggende wynplase wil verken.

Die suite bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Ontspan buite op die dek met 'n prentjiemooi uitsig of voor die kaggel binne. Die suite het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Stortgeriewe is beskikbaar. Die suite het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof toegerus. Gaste het toegang tot WiFi.

Gaste het gebruik van die hele boonste verdieping van dié huis. Daar woon 'n permanente inwoner op die onderste verdieping van die huis. Die eiendom is 2,2 km vanaf Stellenbosch Mediclinic en 1,4 km vanaf Stellenbosch Gholfbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Bird's Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bird's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za