Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bishop's Pen

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Bishop's Pen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carel T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Plet.

Fantastiese stil en gasvrye plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K
Saam met vriende

Beautiful, relaxing, inviting, comfortable, perfect.

Very warm welcome. Exactly as advertised. Excellent facilities. Perfectly clean. Beautiful stay. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Huislik.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons as gesin het heerlik gebly. Dit was voorwaar 'n seën om geen kragonderbrekings te hê gedurende die vasgestelde skedules nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Thanks, the stay was very nice and homely. Ons het ons verskriklik geniet. Dankie vir die beskuitjies wat vir ons gebak is. Dit was die beste tuisgebakte beskuitjies. My kind het die swembad geniet. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

Dankie Lucinda. Ons is bly dat julle dit geniet het. Die veiligheid van ons gaste is vir ons baie belangrik. Op watter manier het julle onveilig gevoel en hoe kan ons verbeter? Groete, Danie en Esterina

Bishop's Pen
Ameerah W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameerah W
Saam met vriende

It was amazing, quiet and relaxing.

Fantastic! Amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

It was a pleasure hosting you.

Bishop's Pen
Melindi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi R
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker op die stoep gekuier.

Baie mooi plek, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Maak gerus weer so.

Bishop's Pen
Helena V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Besigheidsreis

Heerlik.

Dit was 'n baie gemaklike en skoon, netjiese eenheid - die beskuit was absoluut fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

Baie dankie. Kom maak beslis weer 'n draai. Dalk kan ons resepte uitruil...

Bishop's Pen
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T
Saam met vriende

Net wonderlik.

Ons gasvrou en haar man Pieter was so behulpsaam en watter vriendelike mense. As ons weer op ons ouderdom toer, sal ons altyd daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom.

Bishop's Pen
Tercia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia V
Besigheidsreis

Good value for money.

Great service, will definitely use this facility again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bishop's Pen se terugvoer

Baie dankie. Julle is baie welkom.

Bishop's Pen
Lyndie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Lovely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Danie is fantasties en verwelkom jou met ope arms.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63d022de5f123470d47ed8755750e6383b7a2febc302865005fdf2aed602470b4baec94b2a3dc7b8beb89e4cbb9e4bc4255e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 27 Pendeen Crescent Upper Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066329689744 23.365505716147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem