Bishop's Pen
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Ca V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Het dit geniet.
Bishop's Pen se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so.
Groete
Carel T - Feb 2024
Algehele gradering
Beste in Plet.
Jacqueline K - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, inviting, comfortable, perfect.
Marius V - Jan 2024
Algehele gradering
Huislik.
Lucinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Bishop's Pen se terugvoer
Dankie Lucinda. Ons is bly dat julle dit geniet het. Die veiligheid van ons gaste is vir ons baie belangrik. Op watter manier het julle onveilig gevoel en hoe kan ons verbeter? Groete, Danie en Esterina
Ameerah W - Jan 2024
Algehele gradering
It was amazing, quiet and relaxing.
Bishop's Pen se terugvoer
It was a pleasure hosting you.
Melindi R - Jan 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker op die stoep gekuier.
Bishop's Pen se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Maak gerus weer so.
Helena V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Bishop's Pen se terugvoer
Baie dankie. Kom maak beslis weer 'n draai. Dalk kan ons resepte uitruil...
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Net wonderlik.
Bishop's Pen se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom.
Tercia V - Sep 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Bishop's Pen se terugvoer
Baie dankie. Julle is baie welkom.
Lyndie F - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Melissa D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom