Blaauw Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 17a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Blaauw Cottage spog met 'n kontemporêre, eko-vriendelike ontwerpstyl en lae water- en energieverbruik en is ideaal vir moderne, oordeelkundige reisigers. Blaauw Cottage is sentraal geleë in 'n stil deel van die bekoorlike Riebeek-Kasteel, net 'n uur se ry van Kaapstad af.
Dié selfsorgkothuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 weerskante van die dubbelvolume-leefarea geleë is. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en elk het en suite-badkamers met storte. Die anneks op die tweede verdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolfoond in. Daar is ook 'n slim-TV vir aanlynstroming, 'n Nespresso-masjien en WiFi.
Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n groot stoep met 'n stoeptafel en ingeboude braaigeriewe. Buite in die privaat tuin is daar 'n plonspoel waar gaste lekker kan afkoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Blaauw Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 2
Ligging
- Van Riebeek-straat 17a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaauw Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 17a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12