Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwoods Farm Cottages

Blackwoods Plaas-kothuis
Vanaf R990
R990 R891
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Plaas-kothuis is smaakvol versier en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, eetarea en sitarea met ’n houtkaggel. Vuurmaakhout is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saam gestoot of apart kan wees. Die badkamer het ’n stort en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, sowel as ’n oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ’n ronde etenstafel met stoele. Die sitarea lei na ’n onderdakstoep wat uitsigte oor op die berge en oor die plaaslandgoed bied. Daar is ’n Weber-braai beskikbaar met hout wat vanaf die plaas verskaf word. Die plaas gebruik sonkrag en water van die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die kothuis via die R711 Fouriesburg Clarens-pad en dan via 'n 2 km-grondpad bereik word.
Ry asb. stadig.
Rook is verbode in die kothuis.
Vuurmaakhout is beskikbaar.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie aangesien die eienaar 4 plaashonde het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blackwoods Antieke-kothuis
Vanaf R990
R990 R891
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuise is smaakvol versier en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en ’n oopplan-kombuis, eetarea en sitarea met ’n kaggel. Vuurmaakhout is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het ’n bad en stort, en die gastebadkamer het ’n stort en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea lei na ’n onderdakstoep wat uitsigte oor op die berge en oor die plaaslandgoed bied. Daar is ’n Weber-braai beskikbaar met hout wat vanaf die plaas verskaf word. Die plaas gebruik sonkrag en water van die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die kothuis via die R711 Fouriesburg Clarens-pad en dan via 'n 2 km-grondpad bereik word.
Ry asb. stadig.
Rook is verbode in die kothuis.
Vuurmaakhout is beskikbaar.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie aangesien die eienaar 4 plaashonde het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
R990 R891
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwoods Plaas, Tussen Fouriesburg en Clarens, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1aa21bde3e76b31089ec53741ee334d66090244e0ef58c51f7af8ebb82d9fb5df35ee6b49f2de35817ed4d6433cb81b8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Blackwoods Farm Between Fouriesburg and Clarens 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.660281378721 28.25583660718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem