Blombos Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Cecilia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en het lekker gerus. Ons harte hier verloor.
Blombos Selfsorg se terugvoer
Baie baie dankie!
Ons waardeer jou resensie vreeslik baie!
Dylina J - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies, pragtige uitsig en goed ingerig. Uitstekend!
Blombos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, Dylina Ons waardeer dit opreg en hoop dat julle weer by ons sal kom vakansie hou in die toekoms!
Salma S - Des 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker woonstel. Spasie, netheid, uitsig!
Blombos Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, Salma! Ons waardeer dit opreg en hoop dat julle weer by ons sal kom vakansie hou in die toekoms!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap