Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombosch Game Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 124

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 72 resensies vir Blombosch Game Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Van Niekerk L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Van Niekerk L

Heel lekker - ideaal vir groot groep.

Het lekker gebly - ideaal vir groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza V

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Maar het nie­temin dit lekker gemaak.

Goeiedag, ek dink dit moet meer duidelik gemaak word dat daar in die aand geen krag of water is vanaf 10/11 uur tot die volgende oggend. Ons het lekker gebly en afgeskakel. Ek stel voor vir mense wat in gaan om baie water te vat. Ons moes drinkwater vir skottelgoed gebruik, die water ruik net te sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vania S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi.

Rustigste plek ooit, met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Gesin met tieners

Awesome.

Was heerlik gewees. Elke oomblik die moeite werd. Die grondpad is bietjie sanderig en nie geskik vir lae sedanmotors nie. Het skade opgedoen op die motor wat vasgesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B
Gesin met klein kinders

Unforgettable.

This met and exceeded my expectations. Wow. The hospitality and extra mile will be difficult to find. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Matthew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Ons het net een aand gebly. Die kothuis was langs perde, en ons is die hele nag gepla deur vlieë. Hulle het ons ook laat weet daar is baie slange. Ons kon nie vinnig genoeg padgee nie. Alles in die kothuis was ook baie vuil, veral die sitbank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome P
Gesin met tieners

Baie rustig.

Ons het regtig 'n wonderlike tyd saam met ons seuns gehad. Dit is 'n stil en rustige plekkie. Ek wens net ons het geweet dat 'solar en gas' beteken dat jy jou eie kerse en flitse moet bring. Die sonkrag het nie voldoende die ligte binnenshuis gelaai nie, en ons moes die volgende dag kerse gaan koop om darem net saans lig te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen C
Enkelreisiger

Rustig. Heerlike plaas atmosfeer.

Het die bokke sê blêr gelief. Vlieë is net erg. Veral in die nag as jy slaap. Baie sleg geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma C

Goed ingerig, kameelperde is pragtig, heerlik gekuier.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Pooltafel was 'n wenner. Goed ingerig. Kamers is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maranatha W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranatha W
Gesin met klein kinders

Baie gesellig en skoon huisie.

Die jaghuisie was omring met oranje blomme oor die naweek. Ook lekker naby Postberg, as mens wil blomme gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xena G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versriklik rustig en gemaklik.

Dit is 'n pragtige plaas met pragtige diere. Die sebras het die hele naweek by ons gekuir. Die bedens is gemaklik en die komberse lekker warm. Vriendlike staff. Ek sal beslis weer gaan en sommer vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie en 'n gesukkel. Nie R1200 'n nag werd nie.

Dis vervalle en moet aandag kry! Jammer daaroor want diere lyk goedversorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siane P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siane P

A gorgeous farm and reserve.

Although it was a short visit, we had a great time seeing the various places around the farm such as !Khwa ttu. The farm was lovely and we even got to pet a buffalo. Such a beautiful place. I will definitely come to revisit it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Good day Siane,

Thank you for your review. We value guest feedback, glad you enjoyed your stay with us.

Hope to see you in the near future again.

Kind Regards
Jacquelene Geldenhuys.

Blombosch Game Farm
Carin E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerigte ou plaashuis.

Heerlik gekuier in die groot plaaskombuis. Lekker staproetes geloop. Micheal het die gamedrive baie goed gedoen en al sy kennis was interessant. Die kinders het die perdrysessies baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Amazing experience.

Beautiful setting, with helpful staff, and peace and quiet. Exactly what we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modest enjoyment.

Staff on farm friendly and helpful. Nice that pets allowed. No indication that the Fisherman Cottages are right on top of one another in same enclosure. Could have had people with kids or unfriendly pets and unable to get away from them. Pool was empty on our side. Lovely large stoep, protection from wind (although couldn't see sunset from stoep, a pity), great fireplace, outside beds - slept outside which was rather nice. Generator from the Lodge till 1 am though. That setting looks fabulous especially for big group. Fisherman Cottages not so well cared-for/nurtured landscape. A more rustic experience understandably, but interior needs some renewing at least of reed ceiling, a nightmare for allergies. Ancient cheap shelving with hundreds of layers of paint in awkward corner in bedroom. Cottage needed airing before arrival as dank smell, fearful I would get asthma - thankfully could sleep outside - dankness did improve but still dark, just plain unattended for years. Pamphlet with walks or trails, (distances helpful for those liking long hikes), would be nice on arrival. If detail on website didn't check prior to arrival.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark K
Saam met vriende

Very relaxing stay in Lumberjack cottage!

Great weekend with friends in this basic little farm cottage. It is a beautiful farm with animal life in abundance. Great spot to enjoy a relaxed break from the city!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myola W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myola W
Gesin met tieners

Het ongelooflike lekker tydjie gekuier, so rustig.

Daar net baie vlieë, so neem maar goedjies saam vir die vlieë, hulle voorsien Doom maar help nie altyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek weg!

Baie goeie diens, veilig, rustig en oulike eenhede. Bring net iets vir die vlieë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Gesin met tieners

Brilliant stay, just the entrance road is very bad.

Very clean, very helpful staff, we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Magda C

Baie teleurstellend.

Geen krag in die dag nie. Sommige van die kamers se geisers het nie gewerk nie. Oond in kombuis het nie gewerk nie. Bruin water, het gegril om daarmee te shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very different, the drives around the fynbos were beautiful.

Loved the people on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views with various nature. Couldn't ask for better.

Friendly staff. Best accommodation. Highly recommend Blombosch and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Wild en vry.

Ongelooflike rustigheid en pragtige wilde diere so naby as wat jy kan kry. Maak die voordeur toe en vergeet van jou sorge, maak die voordeur oop en sien alles wat die natuur bied om te bewonder.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick J
Gesin met klein kinders

Rustig in natuur.

Sentrale Weskusligging met sebras en bokke reg rondom die huise. Lekker plaasatmosfeer en 5 min weg van see. Herman gee baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Dit sit op die perfekte plek. Best of both worlds. Naby die see en die stilte en rustigheid van 'n plaas omgewing. Heerlike 4x4 roete. Pragtige diere. Perfekte wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dere C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dere C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die was baie awesome en rustig gewees.

Dit was baie lekker gewees om daar te bly. Die plek was mooi en skoon. Die diens was perfek gewees. Ek sal weer definitief vir 'n naweek weg wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmut S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helmut S

Pleasant stay in quiet surroundings.

The quiet nature of our stay suited us well. The walks we relaxing. However, the cleanliness of the cutlery as well as the cushions on the outside furniture could be attended to better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola O
Saam met vriende

Wonderful venue for a big group with lots of space both inside and outside. Beautiful location!

The office and on-site staff bent over backwards to make our stay a success! Lots to do close by as well as on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met vriende

Goeie ligging.

Geyser wat kombuis en een badkamer bedien, het nie gewerk nie. Geen gordyn in badkamer. In die algemeen kort huis klein opknappings. Die huis het lekker plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang (behulpsaam). Rustig.

Geen stort, bad baie knap en bittermin warm water. Geen lig op stoep, braai in donkerte. Lekker aangename vuurmaakplek binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren F

Geat value for money. Clean lodging as well as exceptional groundskeeper (Herman) who helped us a great deal and was always on call.

Lots of game and wildlife to be seen with stunning views. Well maintained facilities with everything you need for a rustic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda R
Saam met vriende

Rustigheid.

Ons het so heerlik gekuier en dit was 'n aboslute afskakel van die gejaag. Sal beslis weer besoek en ons hondjie het dit net so baie geniet om alles te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location!

Great service from Herman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan!

Ons is hartlik ontvang deur Herman en hy het elke dag kom inloer om seker te maak dat alles in orde is. Die huisies is rustic, maar het alles wat jy nodig het en was baie netjies. 'n Bonus was dat ons al die wild op die plaas gesien het - party sommer oorkant ons plaashek. Ons het die roetes op die plaas gery en piekniek by Aap se gat gehou. Verder het ons die rustigheid, die voëls se gesing, dieregeluide en blink sterre geniet. Ons het die naweek terdeë geniet. Ideaal vir buitelugmense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Heerlike rustige kuier.

Het die rustigheid geniet en die stap op die 4x4-roete was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, baie mooi wild gesien.

Baie tevrede. Baie verbaas om so baie wilde diere te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte vir die siel.

Ek is nie vir veel woorde nie. Maar al wat ek kan sê is dit was nie ons eerste of laaste keer by Blombosch nie. Sien uit na die volgende wegbreek daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Saam met vriende

Hemel of Aarde!!

Dit was 'n absolute plesier gewees en ons honde het dit so geniet om hasies te kon jaag en net vrylik te kon rondloop, die plaashuis is pragtig en alles was net perfek. Beste wegbreek na al die inperking en was selfs bederf met 'n span wat die kombuis kom opruim het. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek na die stilte.

Blombosch Lodge is op die Yzerfontein pad. Sowat 5 kilometer grondpad tot by verblyf. Lumberjack huisie is prakties ingerig vir 'n meer "rustic" verblyf. Opgradering is nodig om dit 'n beter waarde vir geld bestemming te maak. Die rustigheid op die plaas, die staproetes, zebras, elande en waterbuffels is wel pluspunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrika E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika E
Gesin met tieners

Ou Kaapse romanse

Die ou Kaapse huisie met sy vuurherd, vensters wat uitkyk oor die vlaag geel blomme en Zebra's en volstruise wat skuins duskant die huisie wei is pragtig. Herman en sy span was baie behulpsaam en vriedelik. Alhoewel die perseel ongeveer 10 minute se ry is van Yzerfontein, het dit gevoel asof ons in die middel van nêrens was. Geen geraas van voertuie, vliegtuie nie, net rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezar B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lezar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was noggals ongelukkig dat daar geen plugs was in ons kothuis nie, aangesien daar niks staan in die beskrywing daarvan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Hi Lezar,
Thank you for the feedback, We are glad that you enjoyed the braai facilities, previously we have allowed guests to charge appliances in our workshop as it is stipulated that cottages are run on gas and solar. I will however arrange that there is a solar charger for appliances installed in the cottages and will make a note on our website so this is clear to all Fishermans Cottage guests till this can be implemented.
Kate

Blombosch Game Farm
Gerhard K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vreedsaam op 'n werksplaas, ons troeteldiere het dit besonder baie geniet, plaasmense is baie vriendelik, die uitsig en natuur is puik.

Hout was voorsien, kon heerlik braai en saans kaggelvuur maak. Plaasgeluide soggens was 'n kosbare ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die gejaag, rustig en natuurlewe is oorweldigend.

Back to basics - sonpanele, gas en vuur is jou maatjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan Philip S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan Philip S

Great Value and facilities for a beach/bush holiday.

Had a great time at Blombosch. Ample space, parking, facilities clean and working well. Great for large groups of friends, families and pets. Staff were attentive and sorted out any issues swiftly. Had a broken water pump that was fixed within a few hours on NYE morning. Would recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Thank you for your positive feedback. Always great to hear that our guests had an enjoyable stay. Hope to see you again soon!

Blombosch Game Farm
David S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit too rustic, but acceptable.

No lights on stoep or next to beds. Lock on front door near impossible to open, no bedroom door, Need a shower, dishes for salad etc yard should be tidied up of fallen dead trees and old coals from other peoples braais. Directions to cottage were sketchy at best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quaint, but facility not maintained.

Basics such a silicone around bath will make a huge difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better than the National Park.

Our stay at Blombosch Lodge was so beautiful. We went in Spring and the Jaghuis was surrounded by this beautiful yellow flowers that smelled like chamomile. I couldn't keep my eyes of it, especially in the morning when the sun gave the field a golden shine. The stuff is super friendly and helpful. And the best part of our stay was the daily visits by zebras and bokkies. Looking forward to stay with you again. All the best, Nic, Sarah and Rebecca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Hi Rebecca, thanks so much for your positive feedback. Always great to hear that our guests enjoyed their stay.
We hope to see you again soon.

Blombosch Game Farm
Minnaar V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minnaar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek het karakter en is stil en rustig. Die totale gebrek aan 'n gasheer was lastig, so ook die afwesigheid van koffie en suiker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het rustigheid ervaar.
In verban met 'n gasheer, alle gaste kry die plaasbestuurder se nommer wat ten alle tye op die plaas is, so ek is nie seker hoekom jul hom nie in die hande gekry het, of vir my gekontak het indien jul 'n probleem gehad het nie.
Die huisies is selfsorg, so eie koffie en suiker moet voorsien word.
Dankie

Blombosch Game Farm
Riana M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste stilte en rustigheid!

Pragtigste plek om te wees. Sal weer wil teruggaan na Jagtershuisie. Dit baie geniet! Rustige aande om vuur met pragtige maan wat opkom. Om sonder elektrisiteit te wees het glad nie gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ek is bly jy het dit geniet op die plaas.

Blombosch Game Farm
Eben N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker "gister" verblyf.

Heerlike linne. Baie skoon en genoeg braaiplek binne en buite! Die sonder krag geniet. Sal olielampe nie beter en goedkoper werk as kerse nie? Die bad kan 'n probleem veroorsaak vir ouer persone om uit te klim. Baie glad en nie vashouplek om jou op te trek nie. Die bestryding van indringer bos was opvallend, welgedaan! Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons sal vir seker weer hier bespreek. Twee voorstelle is 'n hekkie na carport by cottage. Daar is 2 openinge waar die zebras en buffels ingekom het terwyl ons by die vuur gesit het. Mag dalk gevaarlik wees. 'n Buitestort langs die huis of in bad sal baie water spaar, om 'n bad te tap vat baie water. Verder is ons absoluut mal oor die plek! As ons volgende keer hout kan bestel sal dit ook help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ek is verskriklik bly jul het n lekker rustige wegbreek gehad! Ek hoop ons sien jul gou weer.

Blombosch Game Farm
Riccardo P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riccardo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie.

Sal beslis nie aanbeveel nie, wou actually dadelik êrens anders gaan! Foto's is misleidend. False advertising. Plek se eerste indruk was erg teleurstellend. Ek het gedink ek is by verkeerde plek, wou net daar in my spore omdraai! Dit was immers vir ons huweliksherdenking! Dit lyk sommer vuil en verwaarloos van die pad af. Plek is beslis te duur: verwaarloos, walglik, lyk soos 'n plaaswerkershut. Plek is vuil: dooie vlieg in yskas, ysbakkie is aangepak met vullis, om net om 'n paar te noem. Kussings op bank was vuil en ruik vuil. Handdoeke is walglik vuil. Ek is dankbaar dat ons ons eie ingepak het. Spinnerakke hang in hoeke. Geen prop by die kombuiswasbak. Kastrolle is geroes! Word hutte nie geïnspekteer nie? Die potte is vuil! Beddegoed ook vuil. Was amper te bang om op goed te sit of te slaap. Dubbelbed sal nice wees. Dis tog meestal couples wat kom. Die hele setup in die kamer is actually belaglik. Geen privaatheid. Ook geen gordyne in huis, behalwe slaapkamer aangesien die ander huis bo-op die een staan! Plek val uitmekaar uit: voordeur, teelsement in badkamer, wasbak besig om af te val. Absolute verwaarlosing! Krane in badkamer aangepak met vullis. Muis "dropping" binne die bed. Geyser is foutief, water is vir 30 tellings warm, word dan koud. Moes omtrent 40 keer warm kraan oop en toe draai vir 'n druppel badwater en res op stoof kook! Net 2 van die stoofplate werk. Toilet werk nie reg nie, moes water bo ingooi. As julle vir die mense in die ander kothuis toestemming gee om 'n hond saam te bring, hê asb die ordentlikheid om te check met bure aangesien daar geen grensdrade is nie en 'n blaffende hond nie aanvaarbaar is nie! Hond het 24 /7 vir alles en niks geblaf. Ons konstant gepla. Bure se musiek was kliphard! Ek het 'n klagte direk aan Esther gerig, maar dit het op absolute dowe ore geval - uiters swak. Die ou karretjie van Buffalo Drift wat raserig op en af jaag: is erg steurend. Ons het huis in skoner toestand gelos as gevind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

More, baie jammer vir die slegte ervaring wat jul gehad het. Ons is dierevriendelik, en ongelukkig kan ons nie vooraf weet of honde gaan blaf, alhoewel die eienaars verantwoordelik is om hul diere by hulle te hou.
Ek wil net noem die hutte word na elke bespreking deeglik skoongemaak. Die beddegoed en handoeke word altyd gewas, so ek verstaan nie hoe dit kon vuil wees. Nietemin, ek sal definitief dit nie ligtelik opneem, en met die plaasbestuurder gesels oor jul klagtes. P.S. Ek het jul dadelik terug geantwoord oor die hond se geblaf op jul sms, en ook dadelik met die bestuurder daaroor gesels - waarna hy dadelik met die gaste gaan praat het daaroor. Jammer as dit dalk so voorgekom het.
Indien jul sou belangstel sal ek enige tyd vir jul n naweek by Jaghuisie (meer privaat) bespreek teen geen koste, ons wil nie he dat ons gaste ongelukkig huis toe gaan. Kontak my direk indien jul belangstel asb.

Dankie

Blombosch Game Farm
Natasha D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

If you want to escape every day life and relax with only the bare necessities, this is the place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Hi Natasha, dankie vir die terugvoering. Dit is presies wat ons wil hê mense moet beleef, die rustigheid van plaas lewe, en die kans om te vergeet van al 'n mens se allerdaagse probleme. Tot weersiens.

Blombosch Game Farm
Nico B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie geniet, lekker groot kombuis en binne-braai, dankie vir Bonni, ons gasheer, met sy flinke en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Ek is baie bly jul het 'n goeie tyd gehad. Dankie vir die terugvoering.

Blombosch Game Farm
Reynette H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynette H
Saam met vriende

Heerlik gekuier op die plaas.

Ons het lekker gekuier, en beveel die volgende aan. Maak asb. 'n flits beskikbaar, en sit kerse in al die kershouers. Die komberse was bietjie min - ons moes die ongebruikte beddens se komberse gebruik. Daar was net 1 handdoek in die hoofslaapkamer - ons het ander handdoek gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die cottage het lekker braaiplekke met mooi uitsigte.

Die cottage het 'n lekker binne- en buite-braai gehad en het al die benodighede gehad. Die plaas is baie mooi en daar was goeie diens gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering Alta, ek is baie bly jul het dit geniet, en voel dat dit die geld werd was. Ek hoop ons sien jul gou weer.

Blombosch Game Farm
Virgil S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil S
Gesin met klein kinders

Rustig en die moeite werd.

Ons verblyf by Blombosch Lodge Yzerfontein was alles waarvoor ons gehoop het. Rustige, vreedsame en stil tydjie was net wat ons gesin nodig gehad het. Met hope speelplek vir die kinders en 'n pragtige uitsig het die aande en oggende 'n wonderlike ervaring gemaak. Definitief iets om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Baie baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste gelukkig is, en 'n lekker tyd gehad het.
Hoop ons sien jul gou weer.

Blombosch Game Farm
Lizette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic breakaway!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren A

Lovely hidden gem.

Would recommend the venue. Lodge looks like a great place to have a group get togethers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Thank you for your feedback. Great to hear you had a good time. It is awesome for groups.

Blombosch Game Farm
Myrna V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myrna V
Gesin met klein kinders

Rustige tegnologie-vrye naweek.

Die verblyf was netjies. Kon natuurgeluide hoor en het die heerlikste sterrenagte by 'n vuurtjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit is darem heerlik om in die natuur om n vuurtjie te sit. Bly jul het dit geniet.

Blombosch Game Farm
Aletha D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was lekker, behalwe dat die kastrolle so vuil was, ons kon dit nie gebruik! Mens sou meer water kon spaar as daar 'n stort was. Die yskas is ook te klein.

Dit was regtig wonderlik om die stilte te kon ervaar. Die yskas was net te klein en die kastrolle was glad nie skoon nie. Blombosch se personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle sê ook jy moet water bespaar, maar hoe bespaar jy water as daar net 'n bad is?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Middag,

Dankie vir jul terugvoering. Ek sal defenitief opvolg met die plaas bestuurder rakende die kastrolle. Ongelukkig was die huisies so gebou met die bad toe ons laas jaar oorgeneem het. Dit is in ons planne vir die toekoms om net storte in te sit. Die Jaghuisie en cottage is die enigste huisies met 'n bad.

Blombosch Game Farm
Ronel H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Heerlik rustig.

Kragopwekker was 'n misverstand. Dit is nie vir gebruik aan die "fishermans cottages" nie . Slegs vir lodge gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suna P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig. Dis rustig en privaat. Sterk aan te beveel vir mense wat net wil ontspan.

Bonni was baie gaaf en het elke aand ons selfone gaan herlaai. Dit was baie warm, en omdat daar net sonkrag is, is 'n waaier buite die kwessie. Gelukkig is die cottage baie koel binne. Dit is werklik 'n heerlike plek om in te bly. My enigste aanbeling is om dalk 'n stort te oorweeg - gebruik minder water, en die bad is nogal klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, mooi, much-needed wegbreek!

Dit was 'n heerlike wegbreek net 'n vinnige uur van die stad af! Sal dit definitief aanbeveel vir almal! Lekker ruim, lekker rustig en lekker ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is baie bly julle het 'n lekker tyd gehad, en dat alles bo standaard was. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Blombosch Game Farm
Jaques N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques N
Gesin met tieners

Die natuur baie geniet en lekker stil.

Die area is baie stil en weg van al die geraas. Dis baie ontspannend en rustig. Ons het die natuur baie geniet en lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dis goed om te hoor dat jul dit baie geniet het. Tot volgende keer.

Blombosch Game Farm
Enrico H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van tegnologie.

As jy opsoek is na 'n plekkie waar daar niks tegnologie is nie en net wil ontspan, is Blombosch die plek vir jou. Ek sal definitief weer na Blombosch toe gaan, maar ek sal langer as 2 nagte bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Ek is baie bly julle het 'n lekker tyd gehad. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Blombosch Game Farm
Iliska K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iliska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties om in die stilte te ontspan.

'n Mens kry min plekke wat waarde vir geld is, maar die plekkie was vir seker waarde. 'n Stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blombosch Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer! Ek is so bly julle het 'n goeie tyd gehad. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Blombosch Game Farm
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschplaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3183bc60a092aa5662f3d1af2f5f6b2d44380657bc8a6d5ada4f5172d38c604f49076c6b3811f49ee58ac7d04a1b5d26309f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Blombosch Farm Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.304382769879 18.184579540976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem