Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 202

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Blouberg Heights 202
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vanessa R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel was baie lekker maar nie die host agentskap nie.

Ons het lekker gebly maar die agentskap was treurig. Daar was klomp ander mense wat ook vir hulle gewag het en hulle kliëntediens was baie swak en hulle was ongeskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tys gehad.

Woonstel was baie netjies en ten volle toegerus. Pragtige uitsig van Tafelberg en die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Meer skoon en netjies as dié plek gaan jy ver soek om te kry. Sal vir seker Blouberg Heights aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Good day,

We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track

Kind Regards
HostAgents

Blouberg Heights 202
Jamie A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Great view from the room and refreshing to hear and smell the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Hi Jamie

Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
HostAgents

Blouberg Heights 202
Gideon H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blouberg Heights baie goed geleë. Pragtige uitsig oor berg en see.

Blouberg Heights is 'n pragtige, skoon woonstelblok. Woonstel skoon met alles wat nodig is om kuier te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Hi Gideon, baie dankie vir die mooi terugvoer en vreeslik bly om te hoor julle het die woonstel en pragtige berg-en-see uitsig geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Blouberg Heights 202
Dino A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dino A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Baie geniet, sal binnekort weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Hi Dino, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit. Ons sien ook uit om julle binne kort weer terug te verwelkom.

Blouberg Heights 202
Marlize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek wens elke persoon kan ontvang word soos ons. Cecilia jy is PUIK EN FANTASTIES in jou werk. En al die moeite toe ons TV nie reg was nie. Ek sal graag weer met jou sake wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Hi Marlize, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly, en ons het die terugvoer met Cecilia gedeel, sy is rerig fantasties. Hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelkom.

Blouberg Heights 202
Mona J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met gerieflike, skoon en veilige verblyf.

Baie dankie vir kommervrye bystand en fantastiese kommunikasie. Het presies geweet wanneer moet wat gebeur. Verblyf sal definitief aanbeveel word. Baie rustige en veilige area met skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 202 se terugvoer

Beste Mona,

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Blouberg Heights 202

Blouberg Heights 202
Erina T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf in 'n goedversorgde eenheid.

Ons het gewonder waarom daar soveel plastiek en papier in die groot vensterruit was, totdat ons die wind deur die venster hoor fluit het. Dit was net een aand, maar tog as deel van die Kaap aanvaar na 8 jaar se afwesigheid. Die eenheid was ruim en het aan al ons behoeftes voldoen, selfs meer as verwag. Ons was naby die strand en het lang en maklike stapsessies in skoon natuur onderneem. Sal sonder voorbehoud die akkommodasie aanbeveel vir diegene wat in Kaapstad en/of die Weskus wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen F
Besigheidsreis

Great experience.

Very practical and clean apartment, easy access to many local facilities, restaurants and shops. Will use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese wooneenheid. Goeie waarde vir geld, ligging is uitstekend.

Die wooneenheid is netjies en kleurvol gemeubileer. Pragtige see-uitsig. Ongelooflike goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danru V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danru V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie het my verwagtinge oortref! Baie beïndruk!

Uitstekende akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermione V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermione V
Saam met vriende

Was aangenaam was verbaas oor die netheid van die plek.

Baie goeie verblyf. Sal aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R915
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDE2MjcxLWQyYzMtNDYwMi1iODU0LTY0NWU3ZmYxYWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802808136027 18.462544947221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem