Blouberg Heights BB1404

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Heights BB1404 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel wat op die 14de vloer van die veilige Blouberg Heights-kompleks in Bloubergstrand geleë is. Die woonstel front na die see en bied onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland. Die kompleks is ook naby verskeie restaurante en winkels.

Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is met 'n stort-oor-bad ingerig.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n ronde tafel met stoele vir 4. Die sitkamer bied lieflike see-uitsigte en bevat 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Blouberg Heights-gebou bied 24 uur-sekuriteit en gekontroleerde toegang. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Gemeenskaplike munt-wassery is op die grondvloer van die gebou beskikbaar en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe in die tuinarea.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg Heights BB1404 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Heights BB1404 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false