Blouberg Heights Berg en See

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Heights Berg en See bied gehaltevakansieverblyf in Bloubergstrand en is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV en die hoofslaapkamer het ook 'n spieëltafel.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV en DStv is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Die woonstel spog met mooi uitsigte op Tafelberg en die see.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg Heights Berg en See sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Heights Berg En See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false