Blouberg Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Sands bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid is op dieselfde perseel as 'n woonhuis en is naby Netcare Blaauberg en net 2 km van die strand af.

Die privaat woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.

In die leefarea is daar 'n slaapbank wat geskik is vir kinders en 'n TV met DStv.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor en daar is 'n MyCiti-bushalte naby. Verskeie restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede is net 'n entjie van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg Sands sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za