Bloubergstrand Villa met Berg en See Uitsig

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié moderne huis is in die eksklusiewe buurt Bloubergstrand in Kaapstad geleë. Die huis het pragtige uitsigte oor die see en op Tafelberg in die verte.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het ook 2 sitkamers, 1 met 'n TV en die ander met 'n kaggel. Daar is ook 'n eetarea met 'n ingeboude braai en toegang toegang tot 'n swembad. Daar is 'n tweede braai-area bo met 'n eetstel buite. Die moderne oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank.

Die strand is net 800 m weg en die Kaapse middestad is 20 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Bloubergstrand Villa met Berg en See Uitsig sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloubergstrand Villa Met Berg En See Uitsig gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za