Bloublasie Struisbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Bloublasie Struisbaai is 'n selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg in Struisbaai wat slaapplek aan 4 gaste bied.

Daar is 15 trappe wat na die oopplan-woonstel lei, so dis ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie. Dié woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n vrieskas en daar is ook 'n eetarea. Die leefarea het 'n binnenshuise braai-area, 'n TV met 'n DVD-speler en DStv, en bied toegang tot 'n balkon met panoramiese see-uitsigte. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Let daarop dat die woonstel aan die hoofhuis geheg is. Die deur na die huis is gesluit, so gaste sal steeds hul eie privaatheid hê. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Kaap Agulhas, die Quoin Point Vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoring Museum en verskeie restaurante in.

Slaapplek

'n Bespreking by Bloublasie Struisbaai sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloublasie Struisbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R880 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]