Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloublasie Struisbaai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Bloublasie Struisbaai
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daniel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.

Uitstekende verblyf. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan definitief weer kuier!

Dit was net lekker! Ons het so lekker gerus en die perfekte gashere! Die woonstel was skoon en baie mooi met alles wat jy kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Corrie. Dit sal vir ons lekker wees as jy weer kom kuier.
Groete
Irene Greyling

Bloublasie Struisbaai
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike eetplekkies, rondgery, Mees Suidelike punt van Afrika, gaan stap by Wae.

Ons het dit baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Net 'n klein punt - waterdruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Hallo
Ek wil net noem dat ons waterdruk probleme 'n resultaat is van beurtkrag en die Munisipaliteit se generators wat nie outomaties aanskakel nie. Ons het egter die probleem uitgesorteer deur 'n sterker drukpomp in te sit met 'n 'control valve'. Ek glo die waterdruk en probleme daarmee is nou reggestel.

Groete,
[Name Removed for Privacy]

Bloublasie Struisbaai
Johan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te rus en te ontspan.

Verblyf was rustig en verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Enjoyable.

We had a wonderful stay. A beautiful and comfortable place and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie goed ingerig met alles wat jy benodig, selfs tandestokkies.

Enigste negatiewe terugvoer is dat gaste nie die deur na die hoofhuis self kan sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Die deur onderaan die trappe na die hoofhuis word gesluit, maar ek verstaan Gerard se kommentaar, ek sal 'n slot bo-aan die skuifdeur aanbring.
Groete
Irene

Bloublasie Struisbaai
Jacqualine J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uitsig baie mooi, plek netjies en skoon, met al die basiese goed.

Baie lekker, sal definitief weer daarheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n mooi uitsig oor die see.

Die verblyf by die gastehuis is perfek. Dit is net Eskom se beurtkrag wat veroorsaak dat die water wegraak as die krag lank af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed.

Bloublasie was so clean. Such a friendly host. Would highly recommend it as a couple's get-away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Thanks Louise for your kind words and recommendation. Hope to see you again.

Regards
Irene

Bloublasie Struisbaai
Gerrit V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan in 5 ster-woonstel met vriendelike gasvryheid.

Pragtige see-uitsig. Woonstel is luuks en voorsien alle behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Gerrit, dit was lekker om jul hier te hê. Groete. Irene

Bloublasie Struisbaai
Dewet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik uitstekend.

Irene en Henk was 'n wonderderlike gasvrou en gasheer. Ons het dadelik tuis gevoel. Die pragtige, groot en netjiese, goed toegeruste woonstel laat jou dadelik tuis voel. Ons het by 'n paar plekke geslaap op ons toer, maar die woonstel en die uitsig wat ons hier op die see en omgewing gehad het, was asemrowend. Die plek is enige vrou se droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie Kobus, vir die mooi resensie. Waardeer dit regtig. Bloublasie groete, Irene Greyling.

Bloublasie Struisbaai
Trudie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek!

Alles wat jy nodig het, in een van die mooiste dele van ons land. Baie vriendelike eienaars. Plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tevrede met die tydperk daar.

Die verblyf het voldoen aan ons verwagting. Goed toegerus. Die omgewing is rustig met baie mooi uitsigte, vir einde van dag uitspanning na dag se besoeke, op die balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot belewenis!

Al wat ek kan sê is: wow! Wens ek kon meer as 5 sterre gee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie Suzette , ek waardeer!
Is jammer ek het nie geweet jy verjaar nie, sou vir jou n cupcake met kersies gegee het. Mag dit vir jou n awesome nuwe lewensjaar wees !

Bloublasie Struisbaai
Sonja D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsig en baie netjies.

Ons kan Bloublasie regtig aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die fantastiese uitsig is 'n groot plus vir hierdie eenheid. Irene het baie moeite gedoen met Bloublasie se dekor en gesorg dat die eenheid baie goed toegerus is. Daar kort eenvoudig niks om mens se verblyf beter te maak nie. Dankie - ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word regtig waardeer. Hoop om jul weer te sien.

Bloublasie Struisbaai
Annemarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Die mooiste netjiese plek met die beste uitsig en dierbaarste gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie ek waardeer jul resensie opreg.
Hoop ons sien jul weer.

Bloublasie Struisbaai
Jacques V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Spacious, clean and very well equipped for self catering with indoor braai. Beautiful view of the ocean. Very highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Your review is much appreciated.

Bloublasie Struisbaai
Pierre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifiek!

Uitstekende verblyf. Netjies, goed geleë, fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie, dis altyd lekker om 'n goeie resensie te kry, ek waardeer hoor.
Groete
Irene

Bloublasie Struisbaai
Stephanie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle Struisbaai-kuier by Bloublasie.

Ons was beïndruk met die netheid en privaatheid wat hierdie wooneenheid bied. Al wat ons moes saamneem was ons strandhanddoeke en kos. Die uitsig oor die see vanaf die balkon was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit is die mooiste, netjieste plekkie waar ek nog ooit was. Buitengewoon ruim en net idilies. Ons het so lekker gebly en gaan defnitief 'n instelling maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle resensie en sien daarna uit om jul weer hier te hê.

Bloublasie Struisbaai
Felix D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Wonderlike uitsig, eenheid goed toegerus en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bloublasie het alles en nog meer wat jy nodige het vir 'n baie gerieflike naweek.

Keurig gemeubileerd, beautiful uitsigte, alles en nog meer as wat ons verwag het. Irene is 'n wonderlike gasvrou! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning see uitsig!

Plek is goed toegerus, als en meer. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Our hosts made us feel so welcome Our accommodation was immaculate, tastefully furnished and everything one needed, even coffee, tea's, sugar, sweeteners and rusks were provided and what fantastic panoramic sea views. A "must stay" when/ going to Struis Bay. Our weekend was too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carika V
Gesin met tieners

Baie netjies en modern.

Bloublasie is 'n heerlike wegbreekplekkie waar jy kan "recharge" en die lewe met nuwe moed kan aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H
Gesin met klein kinders

Heerlik, behalwe die wind was baie erg.

Baie vriendelike mense, sal weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

As neat as a pin! Beautiful beach themed decor, loved it! Gorgeous views. Welcoming owners! Just simply lovely. We will be back.

We loved our weekend stay at Bloublasie! The decor just stole my heart, love the blue and white beach theme. A real holiday feel. The unit was very well stocked with all crockery and cutlery that one can think of. Such friendly owners. We will definitely visit Bloublasie again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Goeie dag Karin,

Baie dankie vir die nice review

Bloublasie Struisbaai
Jacques M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang en gasvry. Uitstekende verblyf, baie netjies en goed toegerus.

Vriendelike, gasvrye mense, het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Die verblyf is skoon, netjies en 'n pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang en sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Het dadelik soos ou familie gevoel. Die eienaars het ons regtig tuis laat voel. Die uitsig is pragtig. Die eenheid is baie mooi met alles in wat jy ooit kan gebruik. Baie dankie vir 'n lekker tyd. Ons sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Skoon, netjies, ruim, mooi uitsig. Die gasvrou en gasheer was super vriendelik en is mense-mense, sonder om te oortree op jou persoonlike spasie en tyd, ons het heerlik gesels. Die sjokkies langs die bed was 'n baie lekker verrassing! Ek sou net 'n deur voorstel aan die bokant van die trappe by die ingang van die blyplek – vir meer private gemoedsrus, klankdigtheid en veiligheid vir ingeval iemand skeeftrap en dalk afval. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Hallo Lorna
Ons het jou voorstel uitgevoer, daar is nou 'n skuifdeur aangebring bo by die trappe. Jy kan maar weer kom kuier by Bloublasie.
Vriendelike groete.
Irene

Bloublasie Struisbaai
Trudie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en privaat - baie netjies.

Goed toegerus, die beste wat ek nog gekry het - netheid 10/10. Vriendelike ontvangs en privaatheid word op prys gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek!

Bloublasie is 'n absolute juweel...ten volle toegerus met alles wat mens nodig het! Asemrowende uitsig, ons het baie lekker gebly daar. Irene het ons so vriendelik ontvang, ons het sommer tuis gevoel. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Gesin met tieners

Rustige omgewing en waarde vir geld.

Sal dit altyd aanbeveel. Netjiese, skoon plek, waarde vir geld en eienaars is uitstekend en altyd bereid om daardie ekstra myl te stap. As jy wil rus en die see wil sien is Bloublasie die antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P

Pragtige plek! Kan nie wag om weer te bespreek nie! Hartsmense!

100% waarde vir geld. Ongelooflike mooi uitsig. Rustige atmosfeer. Vriendelike gasvrou en gesin. Beslis 'n moet op jou vakansielys! Struisbaai Bloublasie - sien jou gou-gou weer!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Baie dankie, dit was n voorreg en plesier om jul in Bloublasie te akkommodeer. Kom gerus weer.

Bloublasie Struisbaai
Irene K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike woonstel om te rus en af te skakel.

Wat 'n genotvolle woonstel, niks kom kort nie. Gasvryheid uit die boonste rakke. Netjies en skoon - plesier!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmund V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en snoesige verblyf te danke aan die gasvryheid van die eienaars al het die weer nie saamgespeel nie.

Met Openbaring se eind-tyd storms is ons vriendelik verwelkom en tuis gemaak. 'n Knetterende vuur met 'n glasie Le Lude borrels het die trant geset vir die volgende twee dae wat terdeë geniet is. Die enigste ding wat dit nog beter sou maak was om die ongelooflike reuke wat uit die Vrystaatse kombuis borrel, te kon proe! Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bloublasie Struisbaai se terugvoer

Kom kuier gerus weer, ek sal vir julle heerlike kosse maak!

Bloublasie Struisbaai
Leslynn H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslynn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het geen klagtes oor Bloublasie nie. Dit was 'n asemrowende ervaring.

Sal enige tyd Bloublasie aanbeveel. Eienaars was uitstekende gashere. Was altyd beskikbaar as ons hulle nodig gehad het. As dit rus en vrede is wat jy soek, is dit definitief die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T
Gesin met klein kinders

A gem.

Had a wonderful stay at Bloublasie. Beautifully decorated, clean and kitchen is well equipped. We had a wonderful stay. The view is amazing and we felt welcome as soon as we arrived. Need to take extra caution with the stairs in the unit as there is no way to close stairs off for babies/toddlers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die plekkie is netjies en baie goed toegerus! Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verbly in die mees uitsonderlike deel van Suid Afrika.

Verblyf is luuks met alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Uitsigte is fantasties in die beste deel van Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Enkelreisiger

Prentjiemooi.

Wat 'n asemrowende plekkie van juweel. Het omtrent geëet, geslaap, ontspan en herhaal hier op Bloublasie. Elke oggend met 'n uitsig wakker geword wat niemand van jou kan wegneem nie. Goeie herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elreza K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elreza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Dink die advertensie kan meer detail gee, want toe ons daar kom sal ons eers sien dat die plekkie waar ons ingaan aan die hoofhuis is en die eienaars is ook daar die advertensie se nêrens daarvan nie. Laat mens verstaan dis 'n alleenstaande huis. As die eienaars hulle deur oopmaak het hulle toegang tot ons plek aan die bo-kant, as ons dit geweet het het ons liewers 'n ander plek gekry. Nie dat hulle enigsins ons gepla het nie, maar net die wete dis letterlik net 'n deur wat ons skei van hulle waarvan hulle die sleutel het. Ons was dorp toe, toe ons terugkom was iemand in ons kamer, handdoeke opgehang, my nogal ongemaklik laat voel. Verder was die veblyf oraait.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitleg met baie spasie en lieflike dekor.

Baie pragtige oornagwoonstel in rustige area met pragtige see uitsig. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia Z - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia Z
Saam met vriende

Baie aangenaam, rustig en vriendelike mense.

Hierdie naweek was die beste. Enige tyd sal ek dit aanbeveel vir enige persoon. Baie gerieflike plek en netjies. Meer as genoeg slaapplek is beskikbaar. Ek sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Die netjiese, ruim woonstel is meer as volledig toegerus, goed en keurig gemeubileerd, en die kombuis het alles wat jy moontlik kan benodig, en meer. Dit het 'n goeie ligging in 'n rustige buurt, met 'n mooi uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons maak gereeld gebruik van gaste verblyf deur die hele land, en Bloublasie verdien 'n baie seldsame elf uit tien! Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODU1ZDRhLWM4MWEtNDZiNi1hZDVlLWUxMmYyYzBhOGJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 41 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.81059 20.0265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem