4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bloublasie Struisbaai is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg in 'n stil en rustige deel van Struisbaai. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes, of 2 volwassenes met 2 kinders tot ongeveer 15 jaar oud.
Daar is 15 trappies wat na die oopplan-woonstel lei. Dit is nie rolstoel- of troeteldiervriendelik nie. Die woonstel beskik oor 'n koninggrootte bed, 'n dubbelslaapbank en 2 enkelstapelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is baie goed toegerus met 'n 5-plaat gasstoof met elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n konveksie-oond, 'n yskas, 'n vrieskas en 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n TV met volledige DStv en toegang tot 'n balkon met panoramiese see-uitsigte. Onderdakparkering is beskikbaar.
Let asseblief daarop dat die woonstel aan die hoofhuis vas is. Die deur na die huis is gesluit, sodat gaste steeds hul eie privaatheid sal hê.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in Kaap Agulhas, die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum en verskeie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloublasie Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang