Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Farm Lodge

Woodpecker
Vanaf
Vanaf R2 180
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n stort en 'n toilet buite. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Vars brood en plaasmelk word soggens voorsien. Tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers word met aankoms voorsien. Hout, vuuraanstekers, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig op die Houwhoekberge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 7 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbekkie
Vanaf
Vanaf R2 180
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n stort en 'n toilet buite. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Vars brood en plaasmelk word soggens voorsien. Tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers word met aankoms voorsien. Hout, vuuraanstekers, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig op die Houwhoekberge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 7 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Piet my Vrou
Vanaf
Vanaf R2 180
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n stort en toilet buite. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, pizza-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Varsgebakte brood en plaasmelk word soggens afgelewer. Tee, koffie, botter, beskuit, 6 eiers en 2 pizzabasisse word met aankoms voorsien. Hout, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 7 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n stort en toilet buite. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, pizza-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Varsgebakte brood en plaasmelk word soggens afgelewer. Tee, koffie, botter, beskuit, 6 eiers en 2 pizzabasisse word met aankoms voorsien. Hout, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 7 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27d81eda49b9655d7fc1042ad1dd0044c907da947a46e4cc96c9f298779d80277350a09b05bfea23f3b02641f04cf761b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Van der Stel Pass Ou Meul farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.177920643624 19.215667247773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem