Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain View Rooms

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Blue Mountain View Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Errol K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese kamer. Het voldoen aan al ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap Jan Louis W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap Jan Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place and very friendly owners.

Excellent place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie lekker gebly, plek is rustig en baie privaat, kamers met lugversorging, geen kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, heerlike en rustige verblyf.

Die opset is baie netjies met ruim tuine wat goed versorg en onderhou word en bydrae tot 'n aangename en rustige venue. Die enigste negatiewe insident was dat ons die een aand nie warm water gehad het om te kon stort nie. Een warmwatertoestel (geyser) per wooneenheid behoort die probleem op te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil setting.

Clean and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We appreciated the personal touch and little extras provided.

We were most impressed with the care taken about everything from coffee and sugar in the cupboard to braai wood and the lovely garden. Our only small criticism is that the kitchen/cooking area is very dark and a simple neon light will suffice. We hope to return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jürg R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jürg R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet retreat at the end of town.

A large room with a kitchenette. The owners were very good at maximizing the existing space. The dining table was of the folding variety, when closed easily stowed, and when open big enough for two. The only disappointment was the small bathroom. Though all the necessary equipment was there and worked fine. But, its design was minimal and not convenient. No hooks for washrags etc., just to start. But, no shelves, vanity etc. to put one's toiletry bags, toothpaste etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Skoon en ruim kamers. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, goed beplan en mens het alles wat benodig word vir selfsorg. Lieflike tuin en baie voëlgeluide.

Dinge wat dalk aandag benodig - geyser laat net een persoon toe om warm te stort, vloermat buite stort was afwesig (was blykbaar genoteer maar vergeet om by te voeg), braaiplek nie skoongemaak in 2 dae wat ons oorgebly het (het nie benodig nie, maar net opgemerk, sóú dit nodig wees). Wat wonderlik was is dat beurtkrag nie duisternis veroorsaak nie, en dit is 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain View Rooms se terugvoer

That's great.

Blue Mountain View Rooms
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Trappie vanuit eenheid na stoep hoër as normaal wat risiko skep vir rugbeserings veral by ouer mense. Eerste aand geen warm water. Tweede aand bietjie warm water maar nie eers genoeg om klaar te stort nie. Slaaptydkeuse tussen duvet wat 'n ton weeg of 'n enkelbedkombers om tussen 2 mense op 'n "queen size" bed te deel - gelukkig het ons slaapsakke by ons gehad. As jy koffie drink is daar slegs afgeroomde melk i.p.v. volroommelk. Moes met uitboek die sleutel by polisiestasie gaan laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain View Rooms se terugvoer

Theo, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer u kritiek opreg en sal dit waar moontlik aanspreek. Ongelukkig is eienaar of ander voltydse bestuur op die perseel nie lewensvatbaar nie, en alhoewel nie daartoe beperk nie, voel ons die webtuiste akkommodeer fasiliteite die beste met hierdie beperkings. As selfsorg akkommodasie verskaf ons tee en koffie as 'n guns om jou aan die gang te kry, en sonder bestuur op die perseel, dink ons ​​langlewe melk is die beste alternatief. Ons vra opreg om verskoning vir die warmwaterkwessie, en dit is aangespreek. As 'n reël is ons daartoe verbind dat bestuur persoonlik gaste verwelkom en uit sien, en uitsonderings tot die absulute minimum te beperk. Dankie

Blue Mountain View Rooms
Esta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

Plek was baie mooi netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier daar. Hulle het solar, so beurtkrag is geen probleem. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn L
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing accommodation.

We really enjoyed our stay and regret that we did not extend our stay. Janice and Pieter were very friendly and Johannes the gardener too. Our boys enjoyed the pool so much and we will definitely come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, moderne en goed toegeruste selfsorgverblyf.

Die pragtige tuin met swembad en sitplekke op die stoep skep 'n rustige atmosfeer om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2265958dfbaa959c4b9a2036b2a118f750c52ea76dc619b1cc5023603e1f5ec7c4f95280dac7cd9662e5bd3b97ea2ec5b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15B Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1779704 18.895824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem