Blue Mountain View Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Errol K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Jaap Jan Louis W - Jan 2024
Algehele gradering
Nice place and very friendly owners.
Sonja K - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike, heerlike en rustige verblyf.
Moira B - Sep 2023
Algehele gradering
Tranquil setting.
Mike G - Sep 2023
Algehele gradering
We appreciated the personal touch and little extras provided.
Jürg R - Sep 2023
Algehele gradering
A quiet retreat at the end of town.
Lees meerKaren S - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Christa V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed beplan en mens het alles wat benodig word vir selfsorg. Lieflike tuin en baie voëlgeluide.
Blue Mountain View Rooms se terugvoer
That's great.
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBlue Mountain View Rooms se terugvoer
Theo, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer u kritiek opreg en sal dit waar moontlik aanspreek. Ongelukkig is eienaar of ander voltydse bestuur op die perseel nie lewensvatbaar nie, en alhoewel nie daartoe beperk nie, voel ons die webtuiste akkommodeer fasiliteite die beste met hierdie beperkings. As selfsorg akkommodasie verskaf ons tee en koffie as 'n guns om jou aan die gang te kry, en sonder bestuur op die perseel, dink ons langlewe melk is die beste alternatief. Ons vra opreg om verskoning vir die warmwaterkwessie, en dit is aangespreek. As 'n reël is ons daartoe verbind dat bestuur persoonlik gaste verwelkom en uit sien, en uitsonderings tot die absulute minimum te beperk. Dankie
Esta S - Apr 2023
Algehele gradering
Plek was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.
Tarryn L - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing accommodation.
Susan L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, moderne en goed toegeruste selfsorgverblyf.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom