LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Nest | LekkeSlaap
+11

Blue Nest

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Blue Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek redelik sentraal geleë.

Die eienaar vreeslik behulpsaam, en die eenheid was kindervriendelik. Die eenheid is ten volle toegerus in terme van die kombuis. Die eienaar het selfs plan gemaak met 'n braaier op versoek. Was baie lekker en sal vir seker weer die area gaan besoek en weer van die verblyf gebruik maak.

Suné S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Enkelreisiger

Gerieflike en netjies.

Baie skoon sal enigiemand daarheen verwys.

Blue Nest's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning!

Blue Nest
Nina D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D
Gesin met klein kinders

Regtig baie lekker.

Mal oor die plek. Regtig baie mooi en gemaklik. Die kamer het alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar oorbly!

Cornelius O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O
Besigheidsreis

Ruim en gerieflik.

Het vir ’n week by Blue Nest tuisgegaan tydens ’n sakebesoek. Baie gerieflike kamer. Uiters skoon. Volledige kombuis en ruim stort.

Wendy H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, vriendelike gasheer.

Die plekkie is mooi en baie netjies. Dit het alles wat jy sou nodig kry. Dis in 'n veilige area geleë. Sal dit definitief aanbeveel. Riaan hulle het ook goeie voorstelle gegee van restaurante in en buite Nelspruit.

Blue Nest's terugvoer

Baie dankie!!!

Blue Nest
Stella V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal vir enigeen aanbeveel.

Naomi M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Stylvolle woonstel met heerlike bed.

Belinda L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek gehad in 'n gasvrye netjiese skoon gastehuis

Riaan en Elmarie baie dankie vir die moeite om ons anniversary so onvergeetlik te maak. Niks is vir julle moeite nie. Julle plek is pragtig en lyk presies soos op die fotos. Sal julle defnitief vir al ons vriende aanbeveel. Daai plekkie het ALLES wat nodig is. En nog meer.

Blue Nest's terugvoer

Dankie Belinda.

Blue Nest
Tshidi T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

The place was exactly what we saw online, beautiful and clean. I would recommend this place to anyone at any time.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yuri-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c1e7952a740adfcd1b66c6d086d18dca76f7b7e85802e7513b91475485b404b4b0d1da87307d116e2fdc1787c82d6ab0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 3 Yuri Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.487916419022 31.010032361937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!