Blue Palms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Palms is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in Chantecler, 'n boomryke omgewing met 'n volop voëllewe.

Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n koninginggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n inloopstort. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv en lei na 'n privaat stoep. 'n Enkelbed vir 'n kind onder 18 jaar kan gereël word teen 'n addisionele fooi. Handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n ingeboude braai en gratis WiFi is beskikbaar. Rook is verbode by Blue Palms.

'n Losstaande braai en braaigeriewe is by die swembad beskikbaar. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Let wel, die eienaars woon op die eiendom.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Palms sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Palms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]