Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Robin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Blue Robin
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Freek N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freek N
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging, maar nie goed toegerus en gebou instandhouding kort aandag.

Sypaadjie parkering 'n probleem met die hoë randsteen. Skoonmaker was nie elke dag daar nie. Die braaier is te klein en stukkend. Gebou het dringend instandhouding nodig. Ligging en uitsig uitstekend

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Robin se terugvoer

Thank you for your rating. The braai has been replaced and cleaning is done in the week, daily.

Blue Robin
Naomi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die uitstekende uitsig en ligging geniet.

Die eenheid het drasties aandag nodig. Die een TV se klank was foutief en die ander een het glad nie gewerk nie, die Weber is stukkend, die derde slaapvertrek is absoluut haglik, die mat is walglik vuil, vensters en blindings kan nie oop en toe nie. Groot pluspunte is die wasmasjien en tuimeldroër, die skoonmaakdiens en die ekstra handdoeke en beddegoed. Daar is egter geen veilige of onderdak parkering nie, die voertuig staan buite op die sypaadjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roné V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roné V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker, goeie ligging, baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Fantastiese ligging, lekker huis.

Verblyf was perfek behalwe dat ek aangeneem is die huis sal elke dag skoongemaak word. Ons het nooit iemand gesien nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby H
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig.

Het die Blue Robin ongelooflik geniet. Die uitsig is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Gesin met klein kinders

Lekker met 'n paar haakplekke.

Die restaurant langsaan het 'n karwag wat ons ongemaklik en selfs onveilig laat voel het, aangesien hy permanent verby die huis geloop het en ingekyk het. Hy het selfs ook kom vra vir kos en drinkgoed. Met ons klein kinders was ons nie gemaklik daarmee nie. Ons sou graag die skuifdeur wou oophou vir die mooi uitsig, maar het dit dan liewers toegehou. Ek het die skoonmaakdame Vrydagoggend gebel om te hoor of sy inkom, en indien, hoe laat. Sy het ná 9:00 opgedaag, en toe sy teen omtrent 13:30 weer huis toe gaan, het sy laat weet dat sy eers weer die Maandag sou inkom. Soos ek dit verstaan het sou die huis elke dag gediens word. Die toiletpapier was ook net genoeg vir 2 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Robin se terugvoer

Thank you for your feedback I will definitely speak with the car guard as his behavior was not acceptable I will discuss it with Cafe Blouberg aswell. As for toilet paper, I apologise if it wasn't enough for your stay but the house is rented out as self-catering and our staff is only available weekdays. Sorry for the misunderstanding.
Hope you enjoyed your stay and we do hope to accommodate you again

Blue Robin
Leon T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T
Saam met vriende

Awesome view on Table Mountain. The sea is life.

Blue Robin is nicely located with an awesome view over the Mother City. Safety and security is tops. We did love the balcony braai with the sea breeze over you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Uitsig baie mooi. Reg op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABwAXvyca3q9VSFSnmY3FIlMUGIX6ukK0jZLIDDVsWSx8yVaa1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 2 Beresford Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.802364665249 18.460099766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem