+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ivan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Beste plekkie by die see. Dus 1 van die mooiste plekkies en baie ruim asook met perfekte ligging. Carol is ook die beste gasvrou van die begin af tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Puik. Puik! Heerlik gebly, Carol is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Het dit baie geniet en ek gaan julle beslis weer sien. Die beste! Modern, skoon, mooi uitsig. Lekker braai area en 'n besliste aanbeveling van my kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Pragtige eenheid en fenomenale gasvrou. Alles was skoon, netjies en baie ruim. Die deck met see-uitsig is fantasties. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Bluebird
Baie dankie, Melanie, vir julle kuiertjie hier in Weskus.

Ria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Baie lekker, dankie. Baie netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Large well-appointed unit with outside sitting area that has a good sea view. Large well-appointed unit with a nice sunroom to keep warm in the cold weather. We braaied and enjoyed our meals in it as it had the necessary table and chairs. The unit lacked the expected niceties such as tea and coffee, hand wash in the bathroom, and mats on the floors as it is fully tiled. There are two adjacent units and soundproofing is not adequate when there are guests in the second unit. The hostess was away on holiday, but we had very good support from the owner who went the extra mile to resolve a few minor issues we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louw C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie goed ingerig, netjies en perfekte omgewing. Baie lekker gebly en gekuier op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Bluebird
Die stoep is darem ongelooflik. Dankie vir julle kuier hier in die Weskus.

Linette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing. Was very enjoyable. Die view is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Bluebird
Beste Linette, altyd lekker om julle hier by ons in Lambertsbaai te kan sien. Liefde Weskus See Uitsig Akkommodasie Lambertsbaai. Kom kuier by ons in die ongerepte, rustige Weskus. Carol

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmM0YzQwLTZlMDctNDE4NS04NjlhLWI4ZmJhYThjYWMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 46 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.103269887437 18.305347285072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang