Gansbaai Akkommodasie by Bly Bietjie | LekkeSlaap
+18

Bly Bietjie

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanostraat 22, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bly Bietjie bied gerieflike oornagverblyf vir 4 gaste in Gansbaai.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed in. Daar is 'n stapelbed en 'n rusbank in die leefarea. Die privaat badkamer het net 'n stort-oor-bad. Geen wasbak. Beperkte TV-kanale is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstofie, 'n oond, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid is langs die hoofhuis waar die eienaars woon en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid is sowat 1 km van verskeie winkels en restaurante af.

Gansbaai het verskeie doendinge soos die Duiwelsgat- of Fynbos-voetslaanroetes, Danger Point Vuurtoring en haaihokduik.

Slaapplek

’n Bespreking by Bly Bietjie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 2 resensies vir Bly Bietjie
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.5/5

Ligging

  • Kanostraat 22, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanostraat 22, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ0pMDvkOHsGQ9DUCtE9flUxjadJqSo3JBadQ2rM1JDKgf4jLwX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 22 Kano Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.578914391838 19.355011259014
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za