Bly in Styl
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Hannelie V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike, gesellige en veilige verblyf in mooi omgewing.
Piet H - Apr 2024
Algehele gradering
Two-night weekend stay.
Philip J - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation and host.
Bly in Styl se terugvoer
Thank you Philip, always be welcome.
Colleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou! Asemrowende uitsig!
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Johannes F - Okt 2023
Algehele gradering
Bly in Styl is bly in styl. Uitstekend, waarde vir geld, ruim, netjies 5/5.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Was n voorreg om julle te ontmoet. Altyd welkom by ons.
Elmarie R - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf in Windhoek vir dr. afsprake.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Desiree S - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry, goed toegerus, waarde vir geld.
Bly in Styl se terugvoer
Hallo Desiree,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees. Ons sien uit na nog 'n kuier van julle in die toekoms.
Namibgroete
Lydia
Renette D - Sep 2023
Algehele gradering
Lydia was baie gasvry en ons het baie lekker gebly.
Bly in Styl se terugvoer
Hallo Renette, dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer vir ons.
Frans Johannes S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë, fantastiese diens en waarde vir geld.
Bly in Styl se terugvoer
Hallo Frans
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy sal altyd welkom wees.
Namibgroete
Lydia
Trienie B - Aug 2023
Algehele gradering
Juweel in Windhoek!
Bly in Styl se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier.
Danielle P - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige, skoon plekkie wat soos 'n tuiste voel.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Charles C - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid in rustige woonbuurt.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit na jou vlg kuier.
Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Wow, wat 'n mooi plek vir oornag.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie Mercia. Julle sal altyd welkom wees.
Doronet G - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek, vriendelike diens.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie Donoret. Julle sal altyd welkom wees.
Doronet G - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, baie goed toegeruste woonstel. Kan dit regtig aanbeveel.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie Johann vir die mooi resensie. Het julle geselskap baie geniet. Julle sal altyd welkom wees.
Veronica P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Bly in Styl se terugvoer
Thank you. You will always be welcome.
Christi E - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Bly in Styl se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons n voorreg om julle te kon ontmoet. Julle is altyd welkom.
Nicky G - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle weer in Namibië te kan ontvang. Altyd welkom.
Casper D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Frederick D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly by opreg vriendelike mense.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie Frederick, vir hierdie mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Julle is altyd welkom.
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Stylvol.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Julle sal altyd welkom wees.
Willna H - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en vriendelike gasvrou.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Waardeer.
Kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom.
Amanda J - Jul 2022
Algehele gradering
Great location and apartment. Highly recommend.
Bly in Styl se terugvoer
Thank you Amanda for the review. Much appreciated. You are always welcome.
Willna H - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, aan te beveel.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer opreg. Altyd welkom.
Anton P - Jul 2022
Algehele gradering
Fasiliteite baie goed en stil omgewing. Veilige parkering.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Leslie P - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely a must visit.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit bly vir ons n voorreg om Suid Afrikaners te verwelkom. Kom kuier gerus weer vir ons.
Angie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Lydia was quick to response and really helpful.
Bly in Styl se terugvoer
Thank you for this review. Much appreciated. You will always be welcome.
Anri O - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters bekostigbaar. Regtig waarde vir wat in woonstel is.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees. Ons sien uit na n volgende kuier.
Dane P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Kom kuier gerus weer asseblief.
Paul K - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige verwysing. Julle sal altyd welkom wees om weer by ons te kom kuier.
Lynette S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige kuier met vriendelike mense en baie behulpsaam.
Bly in Styl se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phillip Shiimi-straat 12a, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom