LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Selfsorg in Volmoed

Blye Uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gekuier. Skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Rustig om op die stoep te sit en na die Swartberge te kyk met sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie Carel Jul altyd welkom Wilna

Erika S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Blye verblyf op Blye Uitsig. Heerlike stoepkuier is wat my sal bybly van besoek. En die uitsig op die Swartberge! 'n Plaasbesoek met al die moderne geriewe. 'n Veilige ruimte vir mens én dier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Hi Erika Jul altyd welkom vir 'n stoep kuier en hoop sien weer. Wilna

Andre B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

As jy van plaaslewe hou - yes yes yes. Baie lekker en goed toegerus - goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Net wat ons nodig gehad het, ons honde was ook welkom. Fantastiese ou plaashuis, alles wat mens nodig het in selfsorg. Ons honde het dit ook geniet, veilige ruim tuin vir hulle om in te hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Hi Carien Jul is altyd welkom en dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie Wilna

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Heerlik, rustig, vriendelik. Die huis het baie spasie en was mooi skoon gewees, die stoep was perfek om af te skakel na 'n lang dag. Wilna het ekstra hout voorsien en vir ons moer koffie voorsien, al was dit nie standaard nie. Al die kamers het lugversorging, ons het heerlik gebly. Dankie vir jou vriendelike diens en die ekstra myle wat jy gestap het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie Gerhard Dit was lekker om julle te huisves. Graag sien ek julle weer Wilna

Riaan B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Vriendelike gasvrou. Beeldskone uitsig. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Baie dankie. Julle is altyd welkom Wilna

Kenneth V
1 nag
5.0
Feb 2026

Amazing. It was great. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag
5.0
Jan 2026

Klein Karoo Gasvryheid - Heerlik gebly! Het ons hartlik ontvang en was baie gasvry. My man het heerlik bergfiets in die omgewing gery. Jammer ons het net 1 nag oorgebly. Sal vir seker weer teruggaan en met liefde Blye Uitsig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Charmaine en gesin is altyd welkom. Was 'n plesier om hul te huisves.

Dominique M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jul 2026

Excellent! Highly recommended for a farm stay. House is excellently equipped! We had a wonderful stay. Will definitely go to Blye Uitsig again. Wilna was a very attentive host, quick to respond, and the place was a great farm stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Hi Dominique It was a pleasure to host you. Looking forward to seeing you again. Wilna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooi Street, Volmoed Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang