Bo Bakkies 1
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bo Bakkies 1 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, kaggel, 'n TV met DStv en 'n rusbank.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Bo Bakkies 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 741
Jaar gelys 11
Ligging
- Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo Bakkies 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom