Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Bakkies 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 743

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Bo Bakkies 2
Netheid
4.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petro L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal enige tyd weer gaan.

Dit was baie baie lekker. Die uitsig was baie mooi, die huisie is goed ingerig, en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful experience and we thoroughly enjoyed it!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salligheid met die mooiste see uitsig.

Ons het heerlik gebly op die randjie van die see. Die eenheid is baie goed toegerus (my man sou net 'n driepoot waardeer).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerus.

Ons het baie lekker gebly, hulle kan net bietjie beter skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O
Saam met vriende

Pragtige plek!

Die plekkie is mooi - maar die agentskap waarmee jy werk was nie 'n aangename ondervinding nie. Ek wag nogsteeds vir my 'breakage fee' deposito om terugbetaal te word en dit is reeds 7 dae nadat ek daar gebly het. Die plekkie self is pragtig, maar jy moet besef daar is 'n deurloop van kreefverkopers wat 'n irritasie kan word. Die uitsig is asemrowend en bly was heerlik. Wenk: Sorg dat jy die agentskap se webtuiste besoek sodat jy kan weet wat jy ekstra moet saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mereze P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mereze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsvervrissend.

Dit was fantasties. Beste uitsig. Fantastiese ligging. Van buite af sien mens steeds die outydse vissershuisie. Binne is die eenheid ruim, lig en modern. Kraakvars beddegoed. Lieflike kombuis met absoluut alles wat 'n egpaar nodig het vir 'n selfsorg wegbreek. Beste vir laaste - die branders. Ons het elke aand met die bodeur oopgeslaap sodat ons heelnag die branders kon hoor. Definitief ons gunsteling en kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Keenan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 uit 10

My kar het geen veiligheid gehad nie en moes heel naweek in die son staan sonder enige veiligheidshekke, mense loop deur jou plot, jy kan niks buite los terwyl jy braai nie, want enige persoon het access tot jou goed wat buite staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karinda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful beach getaway.

A peaceful getaway with the perfect view. We truly enjoyed every minute of this tranquil fishing village. Bo Bakkies view was incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing stay.

The cottage has a lovely view of the sea, but our stay was marred by the theft of my husband's phone right from the stoep within 30 minutes of us arriving! We would have appreciated being advised in advance that crime is rampant in the area so we would be more vigilant. Also, I was very disappointed when I learnt that the rental agent who checked us in had subsequently been made aware of the theft, but lacked the common courtesy to check in on us to see if we required any assistance. Also, the cottage has no fencing around the perimeter so members of the public simply walk through the cottage grounds. We were also not provided WiFi login details upon arrival. There was no shower gel or soap provided in the shower. The linen on the bed was stained and appeared unclean. There is an ant infestation in the kitchen which can be easily remedied by the rental agent. Generally a disappointing stay, and I would not recommend the cottage to others. There are more secure options available in Paternoster.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79bc9823779a5dea01295f72d5e010186acbef3959dbaa19b028b0af4139f84e3d3833091b61a00a31a45798b4968c308991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767957963 17.887797824646
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem