Bo-Kapie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anina O - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Annelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Riska D - Jan 2024
Algehele gradering
Spesiale ervaring.
Bo-Kapie se terugvoer
Hello Riska. Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
So bly as iemand aanvoel wat ons daar met hierdie ou Kothuisie wat uit 1833 dateer, probeer uitbeeld!
Die antieke ysterkateltjies word van tyd tot tyd 'opgewen' (stywer getrek)! Dankie dat jy my daaraan herinner.
Kom kuier gerus weer.
Groete. Lizette
Christo W - Jan 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar gaan bly nie en sal ook nie iemand aanbeveel nie. Tani was darem vriendelik.
Bo-Kapie se terugvoer
Goeienaand Christo, so jammer dat Bokapie Annexe ongelukkig nie aan julle verwagting voldoen het nie. Julle was teleurgesteld dat dit nie 'n selfsorgeenheid was nie.
Geliewe daarop te let dat dit geadverteer word as 'n slaapkamer met badkamer en suite maar daar is wel 'n mikrogolf oond, yskas, tee en koffie geriewe in die kamer. (TV en Internet ontvangs ook beskikbaar.)
Aangesien dit Kerstyd was het Tannie Lizette sommer gedink dat die R400 dalk bietjie sal bydra tot 'n lekker aandete by een van Swellendam se vele lekker eetplekke!
Michael W - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie met goeie ligging naby aan alles.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon Michael,
Thank you ever so much for taking the time to rate and review us, it's much appreciated!
Best Wishes, Lizette Hendry and Team
Nicolaas P L - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense. Lekker met die reën op die dak aan die slaap geraak.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Jacques Edwin N - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Bo-Kapie se terugvoer
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Peter L - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het net 'n oornag plek gesoek.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Marie T - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike en rustige kuier.
Bo-Kapie se terugvoer
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Mellisa V - Des 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerBo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon Mellisa,
Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guests' comments and their experiences here at Moolmanshof. Your comments have been noted and are very much appreciated, we are always trying to improve and without our guests letting us know about their stay, we cannot, so thank you, we will try our best to do better.
Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Jovyna N - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Bo-Kapie se terugvoer
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words. It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Desire N - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Bo-Kapie se terugvoer
Dankie, dankie, dankie. Kom kuier gerus weer.
Gary M - Sep 2022
Algehele gradering
Cute little place. Perfect for a stopover. Friendly and helpful host. Thank you!
Lees meerBo-Kapie se terugvoer
Good afternoon Gary, thank you ever so much for your kind comments and for rating us. We thoroughly enjoyed your visit and hope to see you again in the future.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag en Swellendam te verken of te gebruik as reisiger of besigheid.
Lees meerBo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon,
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Magdaleen K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulik en knus.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon,
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Lenka K - Jun 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig ghad het vir troue-verbly op die dorp.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon,
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Alba D - Jun 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Bo-Kapie se terugvoer
So jammer om te hoor dat julle het net koue water gehad het! Seker dit eers die oggend ontdek toe julle wou stort anders kon julle net vir my gebel het! Ek moes vergeet het om die hoofskakelaar in die huis aan te skakel. Ek vra groot veskoning asseblief!
Die vonkekwynglasies met rooi lintjie was vir julle as aandenkingkie bedoel.
Kom kuier gerus weer eendag.
Bo-Kapie het wel warm water ook.
Marelize S - Apr 2021
Algehele gradering
Een aand verblyf.
Bo-Kapie se terugvoer
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Elaine Z - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en beslis 'n moet.
Bo-Kapie se terugvoer
Thank you ever so much for your beautiful words & for the time you took to rate us, we appreciate it a lot.
It was lovely meeting you and we look forward to your next visit,
Best Wishes,
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, gasvry en lieflik.
Bo-Kapie se terugvoer
Good Afternoon,
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Noel B - Nov 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Bo-Kapie se terugvoer
Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof.
Your ratings have been noted and very much appreciated, thank you.
Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Nico S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Bo-Kapie se terugvoer
Hallo Nico, dankie vir goeie terugvoering. Ek is so bly julle het lekker gebly.
Jammer ons kon nie die nuwe TV stel met al sy DStv programme aangeskakel kry nie. Gelukkig was my bestuurderes 20:00 nog wakker en kon sy telefonies gou verduidelik hoe om dit te doen.
Kom kuier gerus weer. Groete
Johann E - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige 1833 huis, heerlike kaggel, wonderlike atmosfeer.
Lees meerBo-Kapie se terugvoer
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team
Lida P - Mrt 2019
Algehele gradering
Het so welkom gevoel in hierdie pragtige ou huis.
Bo-Kapie se terugvoer
Hello Lida,
Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. So bly julle het die ou huisie geniet! Ek waardeer opreg die tyd aan hierdie evaluering afgestaan. Weet hoe besig julle is. Kom kuier weer.
Groete,
Lizette
Averell R - Des 2018
Algehele gradering
Bo-Kapie het 'n besondere atmosfeer.
Tasslin C - Sep 2018
Algehele gradering
Het die naweek ekstra lekker gemaak.
Bo-Kapie se terugvoer
Goeiemore Tasslin,
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoering. Dankie vir u tyd om so 'n deeglike evaluering te doen. So bly dat u die outentiekheid van die ou huisie waardeer het.
Hoop u kom gou weer kuier.
Vriendelike groete,
Lizette
AshantÉ F - Jul 2018
Algehele gradering
Ek en my gesin het n lieflike aand by Bo Kapie gehad.
Bo-Kapie se terugvoer
Hello Ashante,
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Baie dankie dat jy van jou kosbare tyd opgeoffer het om te skryf. Ons is altyd so bly as ons gaste Bo-Kapie geniet het en dat tyd daar so bietjie vir hulle kon stilstaan! Hoop julle kom weer kuier.
Groete
Lizette
Welma W - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie mooi.
Suzette S - Des 2016
Algehele gradering
Onveilig gevoel.
Melissa S - Okt 2016
Algehele gradering
Very unique and a lot of effort has been put into making it comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie uniek en baie moeite is gedoen om dit gerieflik te maak.
Ons het baie lekker gebly daar. Dit was mooi en gemaklik. Dit is gerieflik geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glynis C - Feb 2016
Algehele gradering
Incorrectly advertised, very specific style which is not for everyone.
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssensstraat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap