LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bodega Fuchs | LekkeSlaap
+25

Bodega Fuchs

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R880 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid, 500 m vanaf die strand, in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel en sluit ontbyt in.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, sitkamertjie en 'n en-suite badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eierkoker, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Rook is in en om die eenheid verbode.

Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed in die slaaparea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel bied toegang tot die agtertuin met meubels, 'n vuurput en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel het 'n privaat ingang en daar parkeerplek. 'n Selfhelp-ontbyt bestaan uit eiers, brood, jogurt, vrugte, koffie en tee.

Die eenheid is baie privaat en veilige en het sy eie tuintjie.

Struisbaai is 'n bekoorlike vissersdorp in die Overberg in die Wes-Kaap. Gaste kan watersport soos kajakvaart en vlieërplankry geniet. Die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-voetslaanroete en Waenhuiskransgrot is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Bodega Fuchs sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Bodega Fuchs
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bodega Fuchs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5518bd1e32a4a6b3d3914506d7256ca409c8c5fdf9494a55c49286ae0a6c1f71646f71de44f72dff31b92d29936c37745dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 2) 31 5 1 5 Eloise Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.8117911 20.0304945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!