LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bodega Fuchs | LekkeSlaap
+25

Bodega Fuchs

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Bodega Fuchs
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Runé P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runé P

Amazing!

Dit was beautiful en die foto doen die plek nie justice nie. Al die klein, fyn details en ekstra goedjies om jou tuis te laat voel. Jy hoef letterlik net jou klere en kos te bring, als anders is daar. Van games tot 'n kaart van waar wat is in die area. Een woord - Amazing! Baie dankie dat ons daar kon bly. Ons sal definitief weer terugkom en langer bly.

Pierre D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Heerlik, pragtig, gemaklik

Behalwe vir die parkering wat met die nat weer bemoeilik was, was daar niks om oor te kla by Bodega Fuchs nie. Alles was op sy plek, daar was drink- en eetgoed, wat nie verwag was nie, en die oggend met beurtkrag het ek 'n fles met kookwater gekry vir koffie. Daar is skaars 'n mooier plek in Struisbaai om te bly en die gasvryheid het dit net beter gemaak.

Johan N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike tyd.

Absolute stukkie hemel op aarde in 'n rustige woonbuurt. 'n Mens kan rus en ontspan by Bodega Fuchs. Pragtige en netjies, goed toegeruste kamer met absoluut alles wat nodig is. Ons is heerlike bederf deur Mandi. Sal definitief weer gaan en aanbeveel vir ander reisigers.

Johan L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref alle verwagtings.

Bederf in 'n goeie en stylvol-toegeruste wooneenheid met goeie ligging.

Bodega Fuchs's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer.

Bodega Fuchs
Hannes J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer gekry as wat ons verwag het.

Ek sal ongetwyfeld Bodega Fuchs aanbeveel. Dis wooneenheid is baie netjies en skoon en die omgewing en uitsig is pragtig. Die eienaars gee soveel meer as wat mens normaalweg van 'n self-catering plek verwag, met allerhande lekker ekstras in die kombuis. Ek kan ook die kunstige uitleg van die eenheid komplimenteer.

Heidi V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Enkelreisiger

'n Heerlike en rustige wegbreek.

Mandi is 'n wonderlike gasvrou wat jou dadelik tuis en gemaklik laat voel. Die verblyf is keurig, skoon en netjies met alles wat benodig mag word tydens 'n kuier daar. Die rustigheid by Bodega Fuchs is onvervangbaar én onbetaalbaar, tog is mens binne kort afstand van eetplekke, winkels en besienswaardighede. As ywerige stapper, het die gasvrou ook alle inligting beskikbaar gestel oor al die stapplekke sowel as die gemak en veiligheid van die staproetes. Gaan en geniet gerus Bodega Fuchs se wonderlike verblyf. Die walvisse is 'n bonus.

Melanie V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly. Die plekkie is baie pragtig ingerig en lekker bederfies met 'n vriendelike host, sal dit beslis aanbeveel.

Hennie L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek saam met honde.

Baie lekker rustig gekuier. 2 volwassenes en 2 klein honde. Goeie waarde vir geld. Uitstekende gasheer.

Joseph P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend en ontspannend.

Alles was puik en die gasvrou en opset baie aangenaam.

Anita F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, luukse afwerking.

Ons is gasvry verwelkom en die kamer is regtig baie mooi en ruim. Ons het heerlik geslaap in 'n goeie bed met luukse beddegoed. Lekker bederf.

Monique C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Alles was daar wat jy kon nodig kry en nog meer. Sal beslis weer daarheen gaan.

Hennie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Lekker rustig en stil

Wonderlike gashere. Daar is meer as wat verwag word beskikbaar in die woonstel.

Sandy K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ideaal om hier tot stilstand te kom om te rus by hierdie pragtige plekkie.

Marius en Mandi is die dierbaarste mense wat regtig omgee. Rustigheid en vrede heers hier. Ons het só geniet dankie. Kom kyk self!

Annemie H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Ongelooflike pragtig plek met smaaklike en kunstige decor. Ook ekstras en heerlike ontbyt. Die ontbyt was meer as wat ons kon op eet en 'n groot verskeidenheid om by almal se smaak aan te pas. Die uitsig oor die see is fantasties gewees. Die omgewing is rustig en veilig. Tannie Mandi en oom Marius is ongelooflike gawe mense met wie mens gemaklik gesels. Die eenheid het meer as wat jy nodig het in. Die plekkie was definitief een van ons gunstelinge gewees. As ons weer in die Struisbaai/Aghulas-omgewing moet bly sal ons weer daar gaan bly. Ek dink wat vir my 'n groot pluspunt was, was die flipfile met kaart en ook 'n lys van restaurante en aktiwiteite in die omgewing.

Linden L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linden L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay!

Our stay at Bodega Fuchs was amazing. The room had everything we needed and more. Thanks, Mandi and Marius for your amazing hospitality!

Yvonne D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My wens is dat ek langer kon bly.

Mandi is 'n uitstekende gasvrou maar alles was reeds in plek - die plekkie is kunstig versier, selfs vars orgidiee! Ontbytbestandele was 'n heerlike bederf dus kon ons heerlik inlê ,eet en dan die dag gaan aanpak. Definitief weer my oorslaapplek.

Darren P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren P
Saam met vriende

Fantasties.

Bodega Fuchs is die idealeplek vir 'n paar dae (nagte).

Sd V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier was alles wat mens nodig het.

Op ons reis was dit die gastehuis wat die beste toegerus was, en baie gerieflik. Alles wat ons kon benodig was daar. Alles ingesluit in die prys. Sal weer daar wil bly.

André V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Volstrekte JA vir alles

Ek sal Bodega Fuchs sonder enige huiwering aanbeveel. Uitstekende gerief, goed toegerus en waarde vir geld. Die detail waaraan gedink is en voorgehou word is uit die boonste rakke. As die geleentheid weer daar is sal ons weer by Bodega Fuchs gaan oornag. Baie dankie

George M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, comfortable, arty, amazing!!

This is not your average B+B.... beautiful interior (very artistic) -makes you feels so special!, crisp white linen on king size bed , WITH AN ELECTRIC BLANKET :) when the evening chill moves in from stunning blue ocean..! Little unexpected spoils in the fridge etc etc and best of all our little miniature Dachshund, Nino was treated like royalty! Our 4x4 vehicle loaded with fridge and roof rack overnight in lock up facility adjacent to our room! The hostess and her husband are relaxed people-people - highly recommended!! We will return no doubt

Angela K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot gerieflik en netjies.

Ruim, privaat en smaakvol versierde eenheid. Die bed is groot en baie gemaklik, kombuis is baie klein maar het als om iets vinnig en maklik voor te berei. Die badkamer is ruim, nuut en netjies. Die dekor is pragtig en van baie hoë gehalte.

Trevor E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and more.

I booked a weekend break for my wife's birthday, we hit the jackpot! Other reviews mention extras, they true. Would definitely not stay anywhere else in Struisbaai or Agulhas.

Antoinette R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved staying there. Beautiful place and well equipped. Will recommend it 100%.

Very friendly, helpful people. Mandi even put out food for breakfast! We loved the king size bed. And the lovely big bathroom - with bath robes and slippers. We really felt spoiled. Thank you very much for all the little treats and hospitality.

Attie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Ruim, netjies, goed toegerus vir koue aande.

Johannes K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelik, behulpsaam, rustig, alles wat nodig is en nog baie meer. Baie dankie, Mandi en Marius Fuchs.

Yskas vol basiese eetgoed, badkamer toegerus met alles wat nodig kan wees. Ons het alles so waardeer, dit was soos 'n 5 ster-hotel .

Ronel D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Gasvrye mense,jy voel tuis. Baie netjies.

Ek sal Bodega Fuchs Gastehuis vir enige een aanbeveel. Sal ook weer daar gaan slaap as nodig. So mooi uitsig en stil. Liefdevolle,,gasvrye mense wat graag hul gaste bederf.

Riana F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lanklaas so spesiaal gevoel! Kosbare eienaars en baie mooi verblyf. Ek beveel dit met 'n oop hart aan!

Die gasvrou het ons geakkommodeer deur ons baie laat in te boek. Dit het egter nie daar gestop nie. Ons was nie net sommer nog gaste nie, hulle het hulle huis vir ons oopgemaak. Hulle was baie behulpsaam met baie goeie inligting oor die omgewing. Hulle is kosbaar!

Ockie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer waarde gekry as wat ek voor betaal het.

Uitstekend. Sal baie beslis aanbeveel.

Fantie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou graag nog langer wou bly.

Mandi en Marius kan met reg trots wees op hierdie stukkie paradys langs die see! Die hartlike ontvangs na 'n lang reis, het ons sommer dadelik laat tuis voel. Wat 'n heerlike ervaring was dit nie om die pragtige kamer te betree nie? Die smaakvolle dekor het getuig van 'n fyn hand en die blyplek was toegerus met absoluut alles wat nodig is om enige gas te akkommodeer. Die uitsig van die terras af, was asemrowend! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Bodega Fuchs's terugvoer

Ai, dit is n groot plesier. Julle is altyd welkom

Bodega Fuchs
Jakkie L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay!

We were welcomed with love and attention to detail. Accommodation was perfect. We needed nothing more. I will recommend Bodega to anyone any day. Extras in the room were unexpected, but relayed the care and attention that was given to us.

Ashley F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was meer as wat ons verwag het.

Mandi en Marius is wonderlike mense. Hulle was vriendelik en het selfs gesê ons hoef nie die volgende dag om 10:00 al uit te wees nie. Wens ek het 'n ekstra nag bespreek. Ontbyt is vir ons uitgesit en die plek is absoluut amazing. Dit het baie meer as wat verwag is. Ons sal beslis binnekort terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place was more than we expected.

Mandi and Marius are amazing people. They were friendly and even said we didn't need to be out at 10 the next day. Wish I booked an extra night. Breakfast was left for us and the place is absolutely just amazing. Got much more than was expected. We will definitely be back soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5518bd1e32a4a6b3d3914506d7256ca409c8c5fdf9494a55c49286ae0a6c1f71646f71de44f72dff31b92d29936c37745dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 2) 31 5 1 5 Eloise Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.8117911 20.0304945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!