Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoHo

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BoHo is 'n gerieflike huis in Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is van die onkonvensionele en sorgvrye, Boheemse leefstyl afgelei en dit is die houding wat vakansiegangers hiér moet hê.

Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slaapbank vir 'n kind, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel wat as 'n binnebraai gebruik kan word. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die marina is 950 m of 12 minute se stap vanaf die huis en daar is interessante restaurante, kroeë, winkels om te verken en die beste bootvaarte tydens sonsondergang. Gaste kan watersport, soos kajakvaar, visvang en bootvaarte, in die mensgemaakte kanale wat van die Bergrivier afkomstig is geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by BoHo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir BoHo
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 5

Ligging

  • Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink BoHo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5a5feefaa25452678c9c27c96febb387bac2c91a4032332b06f3c3f11825b0cfa761b0d080f072dc58a5c2fc8db65af5484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 15 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.78211278463 18.155459459525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem