Bloubergstrand Akkommodasie by Bokkombaai Tides | LekkeSlaap
+41

Bokkombaai Tides

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bokkombaai is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis, reg op die strand in die gewilde Bloubergstrand. Die 3 eenhede bied ongelooflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland uit al die kamers en leefareas.

Dié modern gemeubileerde huis bestaan uit 3 woonstelle. Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die High Tide woonstel bied slaapplek vir 4 mense en het 2 slaapkamers. Die kleiner Low Tide woonstel het 1 slaapkamer en kan in totaal 4 mense akkommodeer. Elke eenheid het WiFi, 'n TV en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf, skottelgoed en 'n wasmasjien. Elke eenheid het ook 'n kluis. Daar is sekuriteitskerms voor al die vensters.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 1 motor per eenheid.

Bokkombaai Luxury Apartments is geleë na aan al die geriewe en verskeie doendinge in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Bokkombaai Tides
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkombaai Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NmQxYTcwLTQ1YmMtNDBkMi1hMjc0LTQxOTQ0ZmFmYmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 10 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.804841085009 18.463071690807
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za