Bokkombaai Tides
36 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Low Tide-eenheid
- Selfsorg
- High Tide-eenheid
- Selfsorg
- Hoofhuis
- Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek op 'n Maandag, Woensdag, Donderdag en Vrydag beskikbaar. Dit sluit openbare vakansiedae uit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom