Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Bokmakierie Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Graham G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Very pleasant and interesting town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ds Keith B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ds Keith B
Enkelreisiger

A pleasant stay in a lovely cottage with a superb view and a pleasant host.

I enjoyed the warm, friendly hospitality. They kept in contact with me until I arrived, which was such a plus. The reception cannot be faulted. I had a delightful conversation with the owner, who enthused about McGregor. The accommodation was clean, neat and well-maintained. The only negative is the lack of secure parking for guests' cars. Having to park in the street is not what I believe any guesthouse should permit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, alles wat ons nodig gehad het.

Uitstekende waarde vir geld. Die plekkie is in die hart van McGregor en ons het heerlik daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth a visit, super value for money.

The cottage was comfortable and very peaceful. Our hosts were so helpful with nothing being too much trouble. Access was very easy. We enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonica R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik still wegbreek.

Heerlike still area. Al wat bietjie senuwee tergend is, is dat jou motor in die pad moet staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedley G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you are looking for peace and quiet Bokmakierie Cottage is the place to be.

Really comfortable cottage with everything you might need. The bird life was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mymoena I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Excellent unit and well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather Grout A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather Grout A
Gesin met klein kinders

A lovely relaxing time in McGregor.

The cottage had everything we needed for our stay, including lovely touches like travel books and Jenga to play with our kids. We loved that it was pet friendly and we could bring our boy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Great place, recommended, would stay again.

Highly enjoyable stay. McGregor is a lovely, characterful small town. The accommodation suited us very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon selfsorgeenheid op eienaar se perseel.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar. Die selfsorgeenheid is op die perseel van die eienaar, agter sy huis op die erf. Ons het ons eie aparte ingang gehad. Die kar staan in die straat geparkeer, wat ver is na die eenheid. Dit is ongerieflik as jy baie goed het om af te laai of as dit dalk sou reën. Die eenheid was gerieflik en skoon vir 'n aangename verblyf. Daar was handeseep en handeroom in die badkamer. Tee, koffie en suiker was voorsien vir 'n enkele drink, en vars melk was in die yskas, asook ys. Die waaier in die eenheid het 'n bietjie gehelp teen die 34 grade warm weer. Parkering was in die straat, geen lig by jou motor nie, ook nie 'n koelteboom vir skadu nie. 'n Mens voel bekommerd oor die veiligheid van jou motor. Daar was baie muskiete, ten spyte van die eienaar se voorsorgsmaatreëls vir 'n muskietnet om die bed en 'n muskietafweermiddel in die muurprop. Bring doom saam. Jy kon in 'n Weber braai, bring net jou eie brikette saam. Daar is sitplek en 'n tafeltjie buite. Daar was gratis WiFi wat goed gewerk het. Ons het ons verblyf geniet, ten spyte van die klein ongerieflikhede.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon C
Saam met vriende

A perfect spot for our purposes.

Wonderful experience and lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely!

A warm welcome, comfortable, clean with all the amenities for a relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannetjie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannetjie S
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf.

Die omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E
Enkelreisiger

Comfortable.

Value for money. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sielskos.

McGregor is 'n baie mooi dorpie met 'n wonderlike rustigheid. Alhoewel dit koud was het ons lekker gebly, maar die gasgeiser se gas het ongelukkig opgeraak. Dit sou waardeer word indien die gasvrou ons self sou ontvang met ons aankoms maar die gasheer, Martin was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Cottage se terugvoer

I am puzzled, as I do not have a gas geyser. It is a very effective solar heating system with electrical backup if the temperature drops below 50. But thanks for letting me know and I will see if there is a fault in the system.

Bokmakierie Cottage
John K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil verblyf.

Ons het baie lekker hier gewoon al was dit net vir een aand. Martin was baie vriendelik en behulpsaam, en het ons baie goeie raad gegee oor wat om te besoek. Die heuwel na die damme was 'n wennner met 'n pragtige uitsig. Die eenheid was ten volle toegerus vir ons behoeftes. McGregor is 'n rustige, stil dorp, perfek vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tossie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, baie goed ingerig en rustige atmosfeer.

Die hosts was amazing en het ons van die begin af baie welkom laat voel. Die eenheid is baie mooi skoon en veilig. Dit is in 'n rustige area en ons het te alle tye ons verblyf baie geniet. Die eenheid is baie baie goed toegerus. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit S
Saam met vriende

Lekker gekuier.

Veiligheid is 'n probleem aangesien gaste se voertuig in die straat buite die erf moet staan. Eienaar kan geringe verandering aanbring sodat voertuig binne erf agter 'n geslote hek kan staan. 'n Braaiplek (geboude of losstaande) sal ook 'n aanwins wees aangesien daar geen braaigeriewe vir gaste is nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie O
Saam met vriende

Heerlik.

Netjies en heerlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Gesin met tieners

Stilte, rustigheid, herlaai batterye.

Ons was aangenaam verras oor die rustigheid wat Bokmakierie gebied het. Ons wou batterye herlaai het en dis presies wat ons kon doen. Wens ons kon langer gebly het. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat mens benodig. Ons sal verseker terug wees. My enigste aanbeveling sal wees om dalk die matte 'n skoonmaak te gee. Alhoewel dit nie vuil was nie, het dit bietjie na "nat mat" geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Good location, quiet neighbourhood. View splendid with beautiful sunset and sunrise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda E
Saam met vriende

Kos vir die siel.

Perfek geleë in McGregor. Vriendelike host. Als wat ons nodig gehad het vir 'n lieflike naweek in McGregor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in 'n cottage wat alles het.

Die cottage het alles wat nodig is. Bokmakierie Cottage is in 'n stil area van die dorp geleë, maar tog naby alles. Die WiFi was altyd beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Na ons gesprek het ek 'n baie mooi opvou tafeltjie gevind vir buite gebruik, en ook 'n bord om die braaivleis op te sit. Baie dankie. Martin

Bokmakierie Cottage
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 45, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de1ead673dbe4cea98f24ecdbd477462e8add3636668e4d7a0f41a7b2b03ad1c76b8da8c4dea707a9c83ddf0c5c2739ce55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 45 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95031222476 19.822798717197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem