LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bona Ntaba Tree House Lodge | LekkeSlaap
+37

Bona Ntaba Tree House Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gesinsboomhuis
Selfsorg
Boomhuise vir paartjies
Selfsorg
Boomhuis met kombuis en boma
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2021 tot 9 Mei 2021.

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2021 tot 15 Jul 2021.

Huisreëls

Kinders onder 6 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Gaste moet 'n vrywaringsvorm onderteken.
'n Ekstra bewaringsfooi van R100 per motor en R200 per bus word gehef vir gaste wat die privaat reservaat besoek. Dié bewaringsfooi moet met aankoms betaal word en 'n uitgangspermit sal dan gegee word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slegs houtskool mag vir vure gebruik word.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdW3Ht2gTsAlPTWVphILTbo02tShiALDGjlDHLCudwKQ92Gpwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!