LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boord Guesthouse | LekkeSlaap
+169

Boord Guesthouse

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Feb 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en gerieflik.

Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elkeen 'n kluis, en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n TV met DStv en 'n privaat buite-area. Die unieke gesinsuite het 'n aparte sit-, eet- en kombuisarea, asook 2 slaapkamers ─ een met 'n koningingrootte-bed vir volwassenes en die ander met 2 stapelbeddens wat geskik is vir kinders onder 12.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area met 'n boma en 'n tuin.

Boord Gastehuis het 'n volledige dranklisensie en kan van die streel se wêreldbekende wyne en ander drankies aanbied. 'n Kontinentale ontbyt is by die tariewe ingesluit en luukse spa-dienste is beskikbaar. 'n Gratis glasie sjerrie en 'n sjokolade is ingesluit in die kamerdiens. Gedurende die winter is 'n warmwatersak ingesluit.

Die gastehuis is in 'n groot park en is 3 minute vanaf die Stellenbosch Historic Centre in Dorpstraat. Stellenbosch Medi Clinic is ook naby, asook die Boord-winkelsentrum. Daar is vinnige toegang tot die R44 om jou direk na die wêreldbekende wynroete, die Strand, Kaapstad en natuurlik die lughawe te neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 79 resensies vir Boord Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boord Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDg5YTliLWZiMDItNDIyMC1hYjFkLTNmZjYyZTMwNjljZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 42 Rhodes Avenue North Die Boord 7603 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.949605200239 18.853792357672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!