Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boord Guesthouse

B&B
De Luxe Quadrouple Studio
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lugversorgde kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed, twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kot is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en Franse deure wat lei na die privaat stoepie. Die eenheid het 'n uitsig oor die park en gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area en 'n tuin. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Quadrouple Studio
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lugversorgde kamer is op die tweede verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en Franse deure wat na 'n privaat balkon lei. Daar is plek vir 2 ekstra enkelbeddens op versoek. 'n Bababed is ook op versoek beskikbaar. Die eenheid het 'n uitsig oor die straat en toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area met 'n tuin. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Romantic Double Studio
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die tweede verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n groot stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en Franse deure wat na 'n privaat buite-area lei. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die eenheid het 'n uitsig oor die park en toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area en 'n tuin. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Luxe Suite - Garden Terrace
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lugversorgde suite is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en Franse deure wat na 'n privaat buite-area lei. Daar is ook wasgoedgeriewe, 'n aparte sitkamer en 'n kaggel. 'n Bababed of 'n ekstra enkelbed is op versoek beskikbaar. Die eenheid het 'n uitsig oor die park en toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area en 'n tuin. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Executive Suite - Park View
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim, lugversorgde tweeslaapkamer-suite is op die tweede verdieping en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi en 'n TV met DStv. Dié eenheid het 'n area waar gaste kan eet, studeer of werk en daar kan ook 2 enkelbeddens op versoek in die area geplaas word. Franse deure lei na 'n groot privaat balkon. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area en 'n tuin. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinswoonstel met 4 kinderstapelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lugversorgde gesinsuite is op die boonste verdieping en is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank in die sitkamer, 'n slaapkamer met 2 stapelbeddens wat slegs geskik is vir kinders onder 12, en 'n gesinsbadkamer met 'n groot bad. Die kinderslaapkamer het 'n ingeboude boekrak met kinderboeke en ingeboude beligting. Die huis het 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n eetkamer en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die balkon is langs die swembad, met asemrowende panoramiese uitsigte. Ons is ten volle gelisensieerd en drankies mag in die kamer en buite in die gemeenskaplike areas bestel word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
- Wyntoere kan deur die personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
- Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
- Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar is aangewese rook-areas.
- Alle kinders en troeteldiere moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
- Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is teen R250 ekstra per troeteldier per dag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDg5YTliLWZiMDItNDIyMC1hYjFkLTNmZjYyZTMwNjljZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 42 Rhodes Avenue North Die Boord 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.949605200239 18.853792357672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem