Boord Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
De Luxe Quadrouple Studio
B&B ingesluit
Classic Quadrouple Studio
B&B ingesluit
Superior Romantic Double Studio
B&B
De Luxe Suite - Garden Terrace
B&B ingesluit
Superior Executive Suite - Park View
B&B ingesluit
Gesinswoonstel met 4 kinderstapelbeddens
B&B ingesluit
Belasting en Ekstras
Luukse spa-behandelings mag voor die tyd bespreek word en kos ekstra.
Middagete en aandete kan by die nabygeleë Debonairs Pizza, Steers of Fishaways deur ons personeel bestel word. Jy betaal vir die ete wanneer dit afgelewer word.
Drankies is ekstra: jy kan wyn, bier, gin, whiskey, brandewyn of koeldranke by ons kroeg bestel. Ons is gelisensieerd.
Wyntoere kan deur ons personeel op versoek gereël word. Jy betaal die maatskappy direk.
Pendeldienste en lughawependeldienste kan op versoek bespreek word.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf so gereël is.
Daar mag nie in die kamers gerook word nie. Daar mag wel in die eksklusiewe privaat buite-area van elke individuele suite gerook word.
Alle kinders moet ten alle tye deur ouers opgepas word.
Kansellasiebeleid: Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Boord Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]