Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bordeaux Close

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar ’n skoonmaakfooi betaal moet word, sowel as ’n breekskadedeposito. Dit moet direk aan die eienaar betaal word.
Indien gaste troeteldiere saambring, word 'n addisionele skoonmaakfooi gehef. Die bedrag hang af van hoeveel troeteldiere saamkom en dit word ook direk aan die eienaar betaal.
Uitstaande balans moet direk aan die eienaar betaal word.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4acd2517c7f8dbdaaa2aab5aeeef0239a65d643a556adaf9493bd59e773c629d722dcd6c76a967ab558c68d900d995a0cd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 R304 Nuutgevonden Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902177797731 18.841679709232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem