Hangnes @ Boskloof Swemgat
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 367
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Capie J - Mei 2024
Algehele gradering
Met die waterstroompie wat verby vloei was dit rustig en vreedsaam.
Nicolaas G - Mei 2024
Algehele gradering
Dit vra vir nog!
Maria M - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful. Peaceful.
Kelly-ann I - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely gorgeous. Just too short. Could have spent a week at Boskloof Swemgat.
Ronelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Dewald L - Apr 2024
Algehele gradering
Stil, rustig, natuurskoon, sterre!
Gustav K - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil, true Karoo beauty, special place and special people.
Lees meerAlma M - Mrt 2024
Algehele gradering
N heerlike 2 rustige nagte met baie vriendelike mense.
Lees meerCecilia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Natuur droom.
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die omgewing en ligging is ideaal.
Annika V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Vivienne W - Jan 2024
Algehele gradering
Would highly recommend.
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek om Cederberge te ervaar.
John V - Des 2023
Algehele gradering
Ons was in die middel van 'n lang toer en Boskloof het ons 'n paar dae gerus.
Wilma P - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Madeleine V - Des 2023
Algehele gradering
Wens ek kon langer oorbly!
Professional Medical Surveillance K - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik verblyf.
Elize E - Sep 2023
Algehele gradering
Well-equipped for two. Owen Se Plek was upgraded.
Roelene V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig, mooi, mal oor die rivier wat so kabbel oor die klippe.
Rose M - Sep 2023
Algehele gradering
Gretha by ontvangs was super vriendelik. Alles mooi verduidelik.
Tolla G - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik met 'n mooi uitsig.
Andre En Anita R - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi, skoon, rustig. Regtig 'n plekkie waar jy rus kan kry en na die mooi stroompie kan kyk.
Abrie V - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam. Ek sal weer daar gaan bly.
Janeke V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek in die natuur.
Elize D - Aug 2023
Algehele gradering
Hemelse rustigheid.
Lynn M - Aug 2023
Algehele gradering
Cute cottage out of town.
Juliana S - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspanne, heerlik verby!
Jacques R - Apr 2023
Algehele gradering
Oorslaap plek vir 'n fietsresies.
Nardus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras.
Robert H - Mrt 2023
Algehele gradering
Great relaxing break.
Wim V - Mrt 2023
Algehele gradering
Schoon en ruim huisje.
Sunet D - Feb 2023
Algehele gradering
Weekend away.
Margo H - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic as usual.
Zaaiman S - Jan 2023
Algehele gradering
Het net daar oorgeslaap.
Elmarie H - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf langs rivier.
Lees meerChristoph H - Des 2022
Algehele gradering
Little Paradise.
Petro R - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Hendre B - Nov 2022
Algehele gradering
Vreeslik rustig met alles wat jy nodig het.
Butler D - Nov 2022
Algehele gradering
Relax in tranquil nature. Amazing!
Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik. Privaat. Skoon.
Christine V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker langs die rivier.
Annabe J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik en rustig gekuier.
Jenny L - Sep 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Renier C - Aug 2022
Algehele gradering
Hemels!
Jolene K - Aug 2022
Algehele gradering
This place was heaven on earth.
Hanlie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Gustav V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, die jacuzi was 'n wenner.
Kobus F - Jun 2022
Algehele gradering
Stilte fantasties.
Gerrit M - Mei 2022
Algehele gradering
Picturesque from the outside but room for improvement.
Lees meerHendre B - Mei 2022
Algehele gradering
100% - Just book it!
Francois N - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxing, quiet getaway place.
Malcolm P - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was groot waarde vir geld.
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Tranquil and comfortable.
Anneke B - Feb 2022
Algehele gradering
Delightful.
Yolanda M - Feb 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig omring met natuur.
Vangeline L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreekbestemming.
Graham M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig. Pragtige omgewing.
Lees meerAnneke B - Jan 2022
Algehele gradering
Our cottage, Langhuis, was right next to the river, with our own private stretch to swim in. Loved it!
Marelise R - Jan 2022
Algehele gradering
Salig.
Jurie G - Des 2021
Algehele gradering
As ek langer kon bly sou ek beslis.
Jacques T - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese, stil, rustige paar dae wat my siel so nodig gehad het.
Lees meerCharlton O - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Bennie V - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreeknaweek
Carli S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker.
Pieter D - Nov 2021
Algehele gradering
Een van ons gunsteling wegbreekplekke.
Riaan D - Nov 2021
Algehele gradering
'n Droom weg van die gewarboel.
Saskia T - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful!
Erika S - Nov 2021
Algehele gradering
Primaverblyf, beste swemgat ooit!
Shaun V - Okt 2021
Algehele gradering
Words can't explain how good this trip was.
Adele A - Okt 2021
Algehele gradering
A little bit of heaven.
Klaas V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Gideon V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
André K - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en puik toegeriste huisvesting.
Anna S - Sep 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste huisie in rustige plaasomgewing.
Brigitte S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustic, private, a place to relax.
Karen W - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful setting - very relaxing - highly recommended.
Barbara R - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyable. Stayed in Fivaz se Huis. The lighting in the living area is very dull and as the weather was cold the evening was spent in the gloom.
Lees meerArlene W - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Ek was mal oor alles by Boskloof Swemgat. Ek dink ek het my siel daar agtergelaat. Dit is so vreedsaam, rustig en so groen. Die voëls was my alarm in die oggend. Ek wens ek kon langer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindie J - Sep 2021
Algehele gradering
As basis gebruik om blommetoer te doen.
Rudi C - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing. Vriendelike personeel. Goed toegeruste verblyf.
Cisca N - Aug 2021
Algehele gradering
Salig en goed vir die siel!
Aisling F - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing stay
Gert L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie.
Kez O - Aug 2021
Algehele gradering
Magical
Beverley M - Aug 2021
Algehele gradering
What a pleasant and peaceful stay!
Lees meerAlize L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Marelize V - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Leon B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Madia A - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Anerosa W - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike swempoele, braai en natuur.
Lees meerFanie V - Mei 2021
Algehele gradering
Stil en baie rustig
Gerda V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was goed.
Christelle G - Apr 2021
Algehele gradering
Natuurskoon.
Elarial P - Apr 2021
Algehele gradering
Private and cozy.
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Salome K - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Rensa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Devilliers O - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Leal F - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en gemaklik.
Craig M - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Mannes N - Mrt 2021
Algehele gradering
Het regtig baie lekker gebly.
Dianthea T - Feb 2021
Algehele gradering
Hospitable.
Andre G - Feb 2021
Algehele gradering
Voeding vir die siel.
Wilma L - Feb 2021
Algehele gradering
My wife Wilma already sent feedback i. e. The river, out door experience was great, beautiful and quiet setting.
Lees meerTheuns S - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlik! Mooi natuur en rus heerlik uit.
Nico S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Pieter D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Michael M - Jan 2021
Algehele gradering
Really looking forward to going back sometime.
Neels R - Jan 2021
Algehele gradering
Oortref ons verwagtinge.
Lees meerJohn O - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanning
Rene P - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Nandie C - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike!
Jane L - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie.
Paula V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike salige wegbreekplekkie op die plaas.
Lees meerAlbertus Jacobus L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Jacques H - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Tracey-leigh A - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties! 'n Ware juweel
Carina L - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker
Mirrie V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die plaas!
Lynne M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik stil en weg van die stad se geraas.
Annette L - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging en elke huisie is lekker privaat.
Jana V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtig
Dominique C - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ontspanning met 'n mooi omgewing!
Etienne S - Sep 2020
Algehele gradering
Cosy cottage, a bit small for 4 people but for a one couple its nice.
Meryl G - Sep 2020
Algehele gradering
Simple, rustic, tranquil getaway.
Lees meerSergey R - Sep 2020
Algehele gradering
Quiet and secluded location.
Surita R - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike, rustige plekkie met die mooiste natuur.
Renate C - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig tussen die pragtige berge.
Deon L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verrassing!
Margret G - Aug 2020
Algehele gradering
Friendly and helpful receptionist to welcome us. Comfortable, clean accommodation with all you need.
Pieter D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Anka O - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflike omgewing. Goeie ligging. Perfek vir natuurliefhebbers.
Rhonda M - Mrt 2020
Algehele gradering
It was the most amazing weekend. Pity it was so short.
Denaline M - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi en ons plekkie was baie netjies.
Albert C - Feb 2020
Algehele gradering
Niks was onaangenaam nie, bietjie toegegroei met lang grasse en bosse rondom die huis en die watergat is baie toegespoel, so die algemene gevoel is net om die potensiaal beter te ontsluit.
Ronél M - Feb 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Ronnie P - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Marizanne S - Jan 2020
Algehele gradering
Natuurskoon wat perfekte sielsrus kom bied.
Karin S - Jan 2020
Algehele gradering
It was such a relaxing break. Loved nature. Perfect place to unwind.
Charl D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier, net ‘n paar sakies om op te los.
Lees meerEsmaralda N - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek in die mooie Clanwilliam.
Piet V - Des 2019
Algehele gradering
Net wat my siel nodig gehad het!
Friedel J - Des 2019
Algehele gradering
'n Nag daar oorgeslaap op pad.
Sonja D - Des 2019
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Stephanus M - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek wat 'n verskeidenheid genotvolle aktiwiteite gebied het.
Mariette S - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker vir 'n rustige naweek weg van die stad se geraas.
Ria D - Nov 2019
Algehele gradering
Very quiet place.
Piet D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sean C - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Rudolph V - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful surroundings and great service.
Ariska V - Nov 2019
Algehele gradering
So beautiful and relaxing.
Jean V - Sep 2019
Algehele gradering
Fenomenaal.
Jasmine J - Sep 2019
Algehele gradering
Vyfster verblyf in die Bos.
Estelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig in die natuur.
Louisa V - Sep 2019
Algehele gradering
Idillies.
Mandie F - Sep 2019
Algehele gradering
As there is no TV, a few magazines in the cottage would be great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangesien daar nie 'n TV is nie sal 'n paar tydskrifte lekker wees.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Etienne B - Sep 2019
Algehele gradering
Great surprise, relatively close to Clanwilliam yet isolated and remote enough to relax
Lees meerMerle M - Sep 2019
Algehele gradering
Het 'n fantastiese tyd gehad!
Diedre C - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit geniet.
Wonderlike omgewing. Lekker geriewe, alhoewel die stort 'n paar onderhoudsprobleme het. Teleurstellend om nie WiFi in ons kothuis te kan kry nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Allison A - Aug 2019
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and the perfect getaway for recharge batteries.
Marie S - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing ─ die perfekte wegbreek!
Liana M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer wat jou laat ontspan en heerlike kuierplek.
Izette A - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil. Pragtige omgewing.
Chrystal F - Jun 2019
Algehele gradering
Die geluide van die natuur het ons behoorlik bekoor.
Estelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Quendoline V - Mei 2019
Algehele gradering
Veilig vir my kinders.
Daniel C - Mei 2019
Algehele gradering
10 uit 10.
Johan & Alta C - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Reuben S - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi, net wat ons nodig gehad het!
Sonet P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Karl P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike groot huis, ideaal vir gesin.
Johannes C - Apr 2019
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsaam en mooi.
Lekker plek om te kuier en te braai! Geen kredietkaart-fasiliteite nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadia H - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Cara A - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic stay, secluded and peaceful!
U K - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan in borrelbad op die stoep!
Henk D - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful and sooothing location.
Lees meerAndre P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspanne, heerlik stil wegbreek.
Deline D - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike rusplekkie vir die siel.
Andrew J - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
John W - Feb 2019
Algehele gradering
The peace and serenity is what one needs to refresh and restart for the challenges of daily life!
Joanine V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreeknaweek.
Anita H - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilige en gerieflike verblyf.
Danita W - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige, veilige wegbreek in die pragtige natuur.
Dimetri C - Jan 2019
Algehele gradering
If you want to get away and relax with absolutely no noise this is the place for you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As jy in absolute stilte wil ontspan, is dit die plek.
Om soggens te ontwaak met voëlsang en 'n rivier voor jou drumpel was net ongelooflik. Almal was vriendelik en hulpvaardig. Het dit so geniet en sal beslis weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brunhilde L - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie lekker, veral die swemgat was 'n groot aanwins.
Alan R - Des 2018
Algehele gradering
This is a place to relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hierdie is die plek om te ontspan.
Onverwagte skoonheid. Definitief 'n plek waar jy jouself kan vind en vergeet van die gejaagde lewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerhard V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Charmaine W - Des 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik. Asemrowend mooi.
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike stilte en rustigheid.
Leanca M - Des 2018
Algehele gradering
Natuur is asemrowed mooi.
Lees meerMelissa V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anneke C - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspannend.
Dina G - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek baie rustig
Lees meerAndre B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker outentieke ervaring.
Lees meerFrancois L - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Hein S - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras met die verblyf en die omgewing.
Koos V - Aug 2018
Algehele gradering
Ontvangsdame het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees.
Marlene L - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale plek vir sterre kyk, sit en staar na 'n waterval en net luister na die voëls en Boskloof se geluide.
Loula C - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Molly Witlox T - Aug 2018
Algehele gradering
We had a lovely time at Boskloof Swemgat.
Tercia J - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Christa C - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het ons verblyf en die omgewing baie geniet.
Sanelle G - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik om so naby die waterstroom te sit in stilte van die plaas.
Jasper M - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing.
Christelle K - Jul 2018
Algehele gradering
Lifelike omgewing.
Cecile B - Jul 2018
Algehele gradering
Plek waar mens kan ontspan in die natuurskoon.
Renke S - Jul 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n winter-naweek-wegbreek.
Lees meerEllen N - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi, rustig en ontspannend.
Marina B - Jun 2018
Algehele gradering
Perfekte plek om 'n naweek af te skakel.
Lily L - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik rustige uitrus.
Marinice J - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig, heerlik langs die rivier.
Willie B - Feb 2018
Algehele gradering
Verander die plek se naam na sielsrus.
John M - Feb 2018
Algehele gradering
Verblyf baie skoon en netjies, alles byderhand om 'n susksesvolle naweek te verseker.
Graham I - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful setting. The swimming hole is the clincher.
Lees meerJenine S - Jan 2018
Algehele gradering
Sensational, alle verwagtinge oortref!
Hans M - Jan 2018
Algehele gradering
Verrukking in die oortreffende trap en 'n ongelooflike kennismaking met die Jan Disselsrivier.
Lees meerHoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn.
Cornell F - Des 2017
Algehele gradering
Ontspannend en great!
Dawie V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en lekker ontspanne.
Anica B - Des 2017
Algehele gradering
As jy opsoek is na 'n wegbreek in die natuur sonder alledaagse tierlantyntjies, met net die sterre en rivier, 'n braaivleisvuur en die mense waarvoor jy lief is, is Boskloof 'n moet.
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Hi Anica,
You could ask at the reception for candles, sorry we missed that there were not any in your cottage. We do have free Wi-Fi in the reception area for our guests. So remember next time you stay with us to make use of it to contact your people.
Thinus D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Eileen S - Nov 2017
Algehele gradering
Nie genoeg woorde in my woordeskat nie, dis asemberowend, mooi en gemaklik.
Lizette C - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Driekie V - Okt 2017
Algehele gradering
'n Plek waar ek kon rus, waar ek van alles kon vergeet, waar ek vars lug kon inasem en my kinders buite kon speel.
Bernard A - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Carolynn B - Sep 2017
Algehele gradering
Enjoyable outdoor experience.
Lees meerHilde S - Sep 2017
Algehele gradering
Stil rustig. Ideaal om van stadsgewoel vir 'n naweek te ontsnap.
Adri C - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi omgewing en sentraal geleë.
Louise B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Gerieflik en netjies en 'n bakgat Jacuzzi.
Wilma B - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome
Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Virginia M - Sep 2017
Algehele gradering
Disappointing.
Sonja S - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, puik ligging. Heerlike stapgeleentheid.
Eric C - Aug 2017
Algehele gradering
Pleasant surroundings.
Bennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi rusplek maar die 10 km grondpad uit die dorp is nie in 'n baie goeie toestand nie.
Lienkie E - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Bettie P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker onsself verloor in die bos by die rivier.
Desire E - Aug 2017
Algehele gradering
Die moeite werd!
Annelies W - Aug 2017
Algehele gradering
Peace and quiet.
Dolf P - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Catherine G - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en waarde vir geld.
Martelise D - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike stil plek, pragtige natuurskoon.
Lees meerCornelis J - Jul 2017
Algehele gradering
Quiet, simple accommodation under a beautiful starry sky.
Gium M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Joyce G - Jul 2017
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Jenny H - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful area in spacious thatched accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing in ruim grasdakverblyf.
Die verblyf was ruim, met al die nodige geriewe vir 'n moeë reisiger. Enkele klagte: the enkelbedmatras was so hard dat ek op die rusbank in die sitkamer geslaap het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem A - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, smaakvol en met karakter.
Gaspard P - Jun 2017
Algehele gradering
Very peaceful cottage in the middle of nowhere, with all you need to have a good and simple time.
Danie R - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties en rustig gedurende die week.
Lees meerAnnari S - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was soos 'n oase in die woestyn.
Adele K - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Lees meerGordon V - Apr 2017
Algehele gradering
Unieke verblyf, pragtige natuur, rustige atmosfeer.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Hi Gordon,
Thanks for your feedback. We will certainly up the standard of our checks on the units.
Lizbie
Lizelle K - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en die kinders kan nie wag om weer te kom nie.
Johan C - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Andrew K - Apr 2017
Algehele gradering
'n Wegbreek van die geroesemoes wat my siel herlaai het!
Ria J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Lees meerSurina V - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Hermine D - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongeflippenlooflik! Ons was mál oor die plek.
Lezanne F - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Ida R - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Herman L - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Liz-mare S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige natuur.
Rozane B - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek vir die gesin.
Eumaine P - Feb 2017
Algehele gradering
Dis absoluut 'n juweel van 'n blyplek, beeldskoon omgewing en rus vir die siel.
Lees meerIvan N - Feb 2017
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Miriam P - Feb 2017
Algehele gradering
Peaceful and romantic.
Lees meerBronwyn P - Jan 2017
Algehele gradering
Revitalising.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verfrissend.
Die rustigheid en vreedsaamheid van die plek was verfrissend. Dit was soos om een met die natuur te wees. Ek en my verloofde het die naweek verskriklik geniet en die verblyf was perfek en verwelkomend. Sal definitief terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Claire B - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker rustig daar - ons het in die rivier baie lekker geswem, en onder die sterre gebraai.
Kim R - Jan 2017
Algehele gradering
Special oasis in the Cedarberg area.
Tracy C - Jan 2017
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, kalm en mooi.
Dit was so lekker. Die weer was warm, die rivier mooi. Die huise is oud, maar skoon. Die personeel was net wonderlik, só behulpsaam en vriendelik. Het baie veilig gevoel en sal vir seker terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannalie N - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Anri V - Okt 2016
Algehele gradering
Nie baie netjies nie.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Hi Pietie
In die resensie noem jy die plek was skoon maar jy gee ons 1*. Dankie vir jul ondersteuning.
Frances S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar die huisies is duur vir wat jy kry.
Hans J - Sep 2016
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige omgewing om in te ontspan en uitstekende waarde vir geld.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie. Maak weer so!
Petro S - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik uitgerus in die rustigheid van Boskloof Swemgat en die diere en baie voëls geniet.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Altyd welkom!
Sias B - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam baie rusting in 'n pragtige omgewing.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Altyd weer welkom om te kom rus!
Eric M - Sep 2016
Algehele gradering
'n Plekkie waar 'n mens tot rus kan kom en sommer alles geniet.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek en jul dit so geniet het! Kom ons maak weer so!
Serrenilla D - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gerieflike verblyf in die natuur.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Julle is altyd welkom!
Anita B - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Ek is baie bly jul kon deel wees van ons paradysie! Maak weer so.
Hannes E - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik uitgerus en baie lekker gekuier. Sien my weer op 'n later geleentheid want kan nog baie meer gaan besoek en eksploreer.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie! Bly julle het dit geniet! Besoek ons gerus weer!
XX Era
Carin H - Aug 2016
Algehele gradering
Aanvaarbare akkommodasie as jy nie van plan is om baie tyd by die akkommodasie te bestee nie.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Dankie! Lekker gerus!
Marlene V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie. Altyd welkom!
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Yolande S - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig gekuier.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie bly jul kon deel wees van ons Paradysie Altyd welkom!
Lucinda W - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer!
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Joubert U - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend van begin tot einde.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Gaste soos julle is altyd meer as welkom. Groot plesier gewees!
Louis & Era
Marelize D - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties! As jy wil wegkom van TV's, selfone en ander tegnologie en net weer die natuur wil beleef is Boskloof Swemgat "the place to be"!
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie bly. Altyd welkom! Louis & Era
Rhenita D - Mei 2016
Algehele gradering
Briljant, gasvry en kos vir die siel!
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom!
Stephnie M - Mei 2016
Algehele gradering
Die Jacuzzi was 'n fees na 'n lang reis.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Bly jul het jul tydjie hier geniet. Maak weer so!
Magda V - Apr 2016
Algehele gradering
Pathetic for R1000 per day at Nennas Cottage.
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Ons huisies voldoen aan die graderings vereistes.
Ricci M - Apr 2016
Algehele gradering
As jy soek vir rustigheid, dit is die plek.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom!
Anna V - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek vir heerlik rus!
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Ons paradys bly jul kon die sterre sien! Maak weer so! Altyd welkom! Era
Christa H - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik. Rus en vrede!
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Altyd welkom. Bly julle kon bietjie wegbreek!
Era
Estelle P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig weg van die stadsgejaadheid af. Die rivier is 'n treffer.
Ineke B - Jan 2016
Algehele gradering
Wat een mooie plek.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Gerda W - Jan 2016
Algehele gradering
Plaaslewe.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Monique L - Nov 2015
Algehele gradering
Aangename vakansie in 'n baie "rustic" omgewing.
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Onthou ons is in die natuur!. Indien jy skrikerig is vir insekte, kon jy ons enige tyd genader het om te help.
Johan N - Okt 2015
Algehele gradering
Uitgerus.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Mos gesê ons bly in pradysie. Altyd welkom!!! Liefde!!
Annadie K - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Altyd welkom!!!
Zena H - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek.
Ansie V - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing met rus en vrede oral. Vandaar in die dag uitgery na Clanwilliam en tot by Langebaan.
Lees meerDiana L - Sep 2015
Algehele gradering
Good 2-star establishment.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Elzabe P - Sep 2015
Algehele gradering
Sal oor en oor teruggaan.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Besoek ons gerus weer!
Estelle S - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding. Nie die konvensionele huisvesting nie, maar goed toegerus met goeie linne en skoon badkamer.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie. Ons moet net ingedagte hou ons is net 'n 2 Ster.
Gert H - Sep 2015
Algehele gradering
Wees versigtig vir die grondpad! Andersins, baie baie mooi natuurskoon.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Geagte Gert,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek wil graag om verskoning vra oor die misverstand aangaande die balans betaalbaar. Daar was 'n verandering in eienaarskap wat die misverstand meegebring het. Ons sal u graag weer wil verwelkom by Boskloof Swemgat met u volgende besoek aan die area.
Groete,
Era
Charles V - Aug 2015
Algehele gradering
2 nagte, absoluut perfek!
Fani C - Aug 2015
Algehele gradering
Hemels!
Marietta H - Aug 2015
Algehele gradering
Drie nagte oorgebly en die Sederberge en Namakwaland verken.
Rikus H - Jul 2015
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Wynand B - Mei 2015
Algehele gradering
Slegs vir avontuurlustige mense!
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Tanja D - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderful stay with beautiful surrounds.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
You welcome. Thanx!
Flo S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Betsie V - Apr 2015
Algehele gradering
Ek was baie vriendelik ontvang.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Jy moet hier wegbreek van die normale en net kom rus!
Carel D - Mrt 2015
Algehele gradering
Een nag in die Langhuis.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Besoek ons gerus weer!
Johlene M - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Goeie dag. Die kaste is nou ingesit.
Nicolette L - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker, dankie. Rustige plek, reg vir ontspanning!
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Baie dankie!
Ian M - Des 2014
Algehele gradering
Ons sal nooit weer daar tuisgaan nie dit was vir ons 'n teleurstelling.
Lees meerHangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Jammer om dit te hoor. Owen is eintlik baie gewild, vir die prys. Die breekskade kan mos verhaal word? Skakel gerus met jou besonderhede.
Paul J - Des 2014
Algehele gradering
We had a great stay
Hangnes @ Boskloof Swemgat se terugvoer
Thank you!
Carmen C - Nov 2014
Algehele gradering
Awesome, relaxing accommodation
Merlene L - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel.
Madelein M - Okt 2014
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Rosalind S - Sep 2014
Algehele gradering
A beautiful spot!
Pamela S - Aug 2014
Algehele gradering
Peaceful and scenic. One night stays possible. Pensioner discounts apply.
Heilet O - Aug 2014
Algehele gradering
Ons was vir 2 nagte daar en het net goeie diens ontvang!
Frank A - Aug 2014
Algehele gradering
Die plek is idillies geleë.
Riaan H - Aug 2014
Algehele gradering
Alles wat mens wil hê, ons sal beslis weer daar bly.
Jannie V - Aug 2014
Algehele gradering
Oornag op blomkyktoer vir egpaar.
Elize V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Heerlike plek om af te skakel, hou veral van die "geen-selfoonontvangs"-deel!
Arne R - Jun 2014
Algehele gradering
Verblyf was baie rustig, aangenaam en sommer lekker.
Philip B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Jacques V - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Theuns D - Mrt 2014
Algehele gradering
It was a very pleasant stay with a lekker braai on the stoep
Paulus L - Mrt 2014
Algehele gradering
Prachtige plek.
Deon M - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Maureen P - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker, maar ontsettend warm in Februarie! Dankie tog vir die rivier!
Marilyn R - Feb 2014
Algehele gradering
Beautiful place in serene surroundings
Rina B - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Elzabe P - Des 2013
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Mariana E - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik gebly met wonderlike gasvryheid!
Igna L - Des 2013
Algehele gradering
Wonderful get away
Diana L - Des 2013
Algehele gradering
A very beautiful place. The cottage was well appointed. The bed was comfortable with good quality linen.
Johan V - Nov 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die kombuis is goed toegerus.
Magdaleen S - Okt 2013
Algehele gradering
Baie mooi area en rustige verblyf!
Alien T - Okt 2013
Algehele gradering
Unbelieveable peaceful and tranquil setting, so lovely!
Koos V - Sep 2013
Algehele gradering
Basies, maar baie atmosfeer.
Cecil W - Sep 2013
Algehele gradering
Redelik skoon.
Elizabeth M - Sep 2013
Algehele gradering
Loved every minute of our visit
Andre J - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstekend.
Daniël B - Sep 2013
Algehele gradering
We loved the place
Ann U - Sep 2013
Algehele gradering
Rustige plaashuisie!
Shirley H - Sep 2013
Algehele gradering
Awesome!
Lizelle V - Aug 2013
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much
Johannes K - Aug 2013
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en die natuur met groot dankbaarheid beleef!
Johannes K - Aug 2013
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Boskloofswemgat baie geniet.
Melt D - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker.
Karien S - Jun 2013
Algehele gradering
Baie goed ingerig en skoon
Alwyn S - Mei 2013
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid was ongelooflik
Nicole E - Feb 2013
Algehele gradering
Romantic, fun and no noise!! I could live here and feed the donkeys all day long...love it!
Heather V - Okt 2012
Algehele gradering
Fantastic location
Frikkie W - Okt 2012
Algehele gradering
Beautiful scenery and very quiet
Michael W - Sep 2012
Algehele gradering
A very good value for money farm stay
Annette N - Aug 2012
Algehele gradering
Beautiful, quiet, peaceful, unbelievable
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap