Bosrivier Campsite
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R685 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bosrivier is aan die voet van die Sederberge 7 km buite Citrusdal geleë en bied lekker kampplekke met slegs die geritsel van blare en gekabbel van water in jou ore.
Daar is 5 kampplekke en 6 gaste word per kampplek toegelaat. Elke kampplek het 'n privaat veranda, braai-area en ablusiegeriewe. Die kampterrein bied ook 'n gemeenskaplike braai-area langs die bergstroom met swemgate en 'n groot grasperk wat skadu bied.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Bosrivier Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap