LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Botterkloof Resort | LekkeSlaap
+189

Botterkloof Resort

Selfsorg
Rondawel
Vanaf R805
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rondawel het 1 slaapkamer en is op die werkende plaas geleë. Dis 'n oopplan-eenheid en beskik oor ’n dubbelbed, badkamertjie met stort, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, ketel, yskassie, tweeplaatstoof en 'n buitebraai. Die chalet is 1 km vanaf die hoofoord op die plaas en word bereik via 'n grondpad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Simone
Vanaf R820
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet is op die plaas slegs 1 km vanaf die hoofoord geleë. Daar is 2 groot slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea en eetarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat braai-area op die stoep. Dié chalet is nie vrystaande nie en verbind aan 'n paar ander chalets.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jana
Vanaf R825
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die plaas 1 km vanaf die hoofoord geleë en is ideaal vir 2 gaste. Die eenheid het 'n groot kamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea lei na 'n groot braai-area op die stoep met 'n uitsig oor die olyfboord. Dié chalet is nie vrystaande nie en verbind aan 'n paar ander chalets.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Alta
Vanaf R845
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet is op die plaas slegs 1 km vanaf die hoofoord geleë. Daar is 2 ekstra groot slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea en eetarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat braai-area op die stoep. Dié chalet is nie vrystaande nie en verbind aan 'n paar ander chalets.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eloise
Vanaf R899
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eloise is 'n selfsorg-chalet wat slaapplek het vir 2 gaste op die plaas. Dit is 1 km vanaf die hoofoord. Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Estelle
Vanaf R899
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die historiese plaas-eenheid dateer uit 1995. Dis 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n badkamer met ’n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof en die sitarea het 'n TV. Die eenheid kyk uit oor die olyfboord en oop vlaktes op die plaas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Georgia
Vanaf R910
per eenheid
Beskrywing

Georgia is op die plaas 1 km vanaf die hoofoord geleë en word bereik via 'n grondpad. Dié eenheid is 'n pragtige gesinshuis met baie trappe, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 1 enkelbed. Elke badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea het 'n TV en kaggel, en lei na 'n groot braai-area op die stoep met 'n uitsig oor die plaas. Daar is bokke op die plaas wat rondom die eenheid beweeg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olyfhuys
Vanaf R1 045
per eenheid
Beskrywing

Olyfhuys is tussen olyfbome op die plaas, 1 km van die oord af geleë. Die chalet bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Selfsorg-suites
Vanaf R1 075
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 van dié suites. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n privaat sitkamertjie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het 'n toegeruste kombuis en ’n privaat stoep. Die suites kan ook saam deur 4 volwassenes bespreek word, aangesien daar 'n tussendeur is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Bogger
Vanaf R1 077
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 aparte en suite-slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte kombuis wat goed toegerus is en 'n sitarea met 'n TV. Daar is ook 'n stoep met 'n buitebraai-area. Die chalet is ideaal vir volwassenes en/of volwassenes wat met tieners reis. Dié chalet is nie geskik vir gaste met kindertjies nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

- 'n Breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. - Indien gaste later wil inklok, kan vooraf reëlings getref word voor die inklokdatum. - Gaste kan beddegoed/linne teen R25 per persoon per nag oor Desember huur. - Troeteldiere is welkom, mits vooraf met die eienaar gereël word. - Let asb. daarop dat party eenhede via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf R1 205
per eenheid
Beskrywing

Die Kliphuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die huis het ook 'n ruim leefarea en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die leefarea lei na 2 groot stoepe wat uitkyk oor die olyfboord en die buitebraai-area. Die plaas word bereik via 'n grondpad. Indien gaste gelukkig is, kan gaste moontlik van die wilde takbokke op die plaas sien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4