Kaapstad Middestad Akkommodasie by Brandon and MCain's 2 Bed Apartment | LekkeSlaap
+9

Brandon and MCain's 2 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brandon and MCain's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal naby die KIKS en verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer is het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n elektroniese kluis. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof, 'n verskeidenheid kombuisgereedskap, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv Compact. Skuifdeure bied toegang vanaf die sitarea na die onderdakbalkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die hawe en omliggende area.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium wat goed toegerus is. Die gebou het ook 24-uur sekuriteit, 'n ontvangs en parkeerplek met afstandbeheerde toegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums, 'n MyCiti-bushalte en die Kunstekaap en dit is net sowat 3 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Brandon and MCain's 2 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5xQhwPZhZwJgoTLyHNQyDzyGg30yrTs1wVoJ53k4voCqjUndVZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 375  per nag (plek vir 4) 24 Hans Strijdom Avenue Foreshore 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.91783 18.4237
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za