Bread & Barrel Palazzo Blouberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bread & Barrel Palazzo Blouberg is in Blouberg geleë en dis net 600 m se ry vanaf die strand.

Gaste kan tussen 7 smaakvol versierde kamers kies. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n Jacuzzi. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 24 uur-ontvangs en 'n gemeenskaplike gastesitkamer. Dienste soos droogskoonmaak, stryk, huurmotors en lughawependeldienste is beskikbaar as dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bread & Barrel Palazzo Blouberg is net 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en verskeie doendinge soos branderplankry, seilplankry, fietsry en vele meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bread & Barrel Palazzo Blouberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false