Clanwilliam Dam Breathtaking House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Mike F - Apr 2024
Algehele gradering
It was the perfect holiday destination for a family.
Elroy S - Jan 2024
Algehele gradering
Simply amazing.
Daniëlle C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en die moeite werd.
Anlie V - Okt 2023
Algehele gradering
Diamant.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Dankie Anlie, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Petula C - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowende naweek.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Baie bly julle het die naweek geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Richard M - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent all round.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Thank you Richard, I am so glad you enjoyed your stay hope to see you soon.
Dina G - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Dankie Dina, is baie bly julle het die naweek geniet.
Lionel P - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Vincent V - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing
Christelle R - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Lees meerClanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Christelle, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Candice T - Feb 2021
Algehele gradering
Die naweek by Breathtaking House kan ons net in die volgende woorde beskryf goed, beter en asemrowend!
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Hi Candice, julle is baie welkom om weer te kom en baie dankie vir die mooi woorde.
Lyna M - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay Lyna. We hope to see you soon.
Nicklaas J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek en baie vriendelike mensies.
Kim C - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Hi Kim, thank you for the review and I am glad you enjoyed your stay at Breathtaking House. Hope to see you soon.
Mollie R - Sep 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig, lekker kuier area by die lapa en swembad. Perfek vir 'n klein familie.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Baie dankie Mollie. Ek is baie bly julle het die verblyf geniet, ek hoop julle kom gou weer.
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
Ons huis weg van die huis.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Dankie Renier ! Ek is so bly julle het die verblyf geniet en kon darem mooi blomme sien ook. Julle sal moet volgende jaar weer kom blomme kyk.
Chante R. S P - Aug 2020
Algehele gradering
Worth it and more.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Hi Chante, I am so glad you enjoyed your stay and looking forward to your next visit !
Simone J - Feb 2020
Algehele gradering
Alles wat ons gewens het en nog meer.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Hi Simone,
Baie dankie vir die review en hoop regtig julle kan gou weer kom kuier.
Kimberley B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Nerina G - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig met asemrowende uitsig.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Baie dankie Nerina, is bly alles was gerieflik en julle kon darem lekker werk. Hoop ek sien julle weer volgende jaar.
Moira B - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Baie dankie, Dit was lekker gewees om julle te ontvang hoop julle kom gou weer.
Carien V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en netjies. So lekker gebly.
Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer
Dankie Carien, Ek is bly julle het lekker gebly, kom enige tyd weer!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom