Bloubergstrand Akkommodasie by Breathtaking views in Blouberg | LekkeSlaap
+16

Breathtaking views in Blouberg

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Breathtaking views in Blouberg
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marzanne K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Uitstekende ligging en asemrowende uitsig op die see en Tafelberg.

Lizette L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette L
Gesin met tieners

Teleurstelling dat eenheid nie beskikbaar was op dag van aankoms nie.

Daar was 'n probleem by die eenheid wat veroorsaak het dat dit nie vir ons beskikbaar was by aankoms nie. Dit was byna onmoontlik om met die verhuurder, Sven, kontak te maak om probleme te rapporteer en op te volg. Ons is op die nippertjie in 'n ander eenheid geplaas, wat baie onbevredigend was. Beloftes is gemaak van terugbetaling van koste, wat nie nagekom is nie.

Raymond B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B

Beste waarde vir geld in n lang tyd, met 'n uitsig beter as wat enige geld kan koop.

Silwerskoon, absoluut geen onaangename verrassings nie, die mense kontak my - dit was nie nodig om na iemand te soek nie, veilig - almal stap, draf en ry fiets die hele tyd die hele plek vol (tot na sononder), veilige parkering, die plek is op die strand - net oor die straat, drie minute van n winkel of restaurant af, twintig minute van die Waterfront of lughawe af, alles werk - DStv, mikrogolf, yskas, warm water ens., skoonmaakdienste was daar voor my en het vir my gewag. Ek sal vir seker dieselfde plek gebruik wanneer ek weer in daardie omgewing is.

Petunia M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petunia M
Saam met vriende

It’s home away from home.

It’s a very beautiful apartment what you see on the website is what you get.

Ronel G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view.

Die view was stunning. Die skoonmaak dame was nog besig 14:00 en ons moes 15:00 terug gaan, maar die plek was lieflik. Daar was ongelukkig nie enige koffie nie, maar die winkel sentrum was naby genoeg om self te gaan koop. Daar was nie 'n 2 punt plug vir die haardroër nie, maar dit is seker per ongeluk op 'n stadium deur iemand ingepak. Oor die algemeen, 'n stunning woonstel binne, op die hoek, so die view is gorgeous (9de verdieping). Elegante verblyf. Geniet die sonsondergang van die ruim oopskuifvenster en word wakker met die see-uitsig vanaf jou bed. Baie beautiful.

Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 2, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMjE0NjhlLTIzNmQtNDFiNy04YTM0LWVkZTQ5YWVhOWM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 399  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.802588670904 18.462645113468
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za